Intro
E A E A
E A E A
[Verso 1]
E A E A
Deur die kortpad van my lewe, deur die reis van my bestaan,
E A E A
Oor berge en deur stede word hierdie pad vir my gebaan.
[Refrão]
E A E A
En ek roep . . . jou naam,
E A
En jy hoor my,
E A
En jy verstaan.
[Verso 2]
E A E A
Ek raak soms bang as ek alleen is, as ek my hande soms laat sak,
E A E A
Ek raak bang as alles te veel raak en die wêreld my vasvat.
[Refrão]
E A E A
Ja ek roep . . . jou naam,
E A
En jy hoor my,
E A
En jy verstaan.
[Refrão]
E F#m G#m A
Jen ek roep . . . jou naam,
E A
En jy hoor my,
E A
En jy verstaan.
[Ponte]
F#m
Lewe,
G#m A
Om te vergewe,
E A
Om te aanvaar,
E A
Om te aanvaar.
F#m
Baklei vir my,
G#m A
As ek te sag raak,
B7 A E
My bewaar . . ..
[Verso 3]
E A E A
En as die son sak hier in Transvaal en die nag weer vir my waai,
E A E A
Die sterre in die hemel, hoe ek die wêreld kan aflaai.
[Refrão]
E F#m G#m A
En ek roep . . . jou naam,
E A
En jy hoor my,
E A
En jy verstaan.
[Ponte]
F#m
Lewe,
G#m A
Om te vergewe,
E A
Om te aanvaar,
E A
Om te aanvaar.
F#m
Baklei vir my,
G#m A
As ek te sag raak,
B7 A E
My bewaar . . ..
{Instrumental}
E A E A
E A E A
E A E A
E A E A
[Refrão]
E A E A
En ek roep . . . jou naam,
E A
En jy hoor my,
E A
En jy verstaan.
[Refrão]
E F#m G#m A
Ja ek roep . . . jou naam,
E A
En jy hoor my,
E A
En jy verstaan.
[Refrão]
E F#m G#m A
Ja ek roep . . . jou naam,
E A
En jy hoor my,
E A
En jy verstaan.
Outro
E F#m G#m A
Ja ek roep . . . jou naam,
E A
En jy hoor my,
E A
En jy verstaan.
E A
En jy hoor my,
E A
En jy verstaan.
E A
En jy hoor my,
E A
En jy verstaan.
F#m G#m A
En jy hoor my,
B7 E A
En jy verstaan.
E E
ESCOLHA OS ACORDES:
|