Cifra interativa
Christiaan Baartman

Baard Soos N Kaptein

Christiaan Baartman

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
Intro E E B7 B7 E E [Refrão] E E Het jy n baard soos n kaptein, drink jy lekker brandewyn? B7 B7 As jy n vuur kan stook, en n boutjie rook, E E Het jy n baard soos n kaptein, E E Soek jy n baard soos n kaptein? E E Dit maak jou n myn konyn, B7 B7 Het jy n dubble cab trok, en n 9 mil glock, E E Dan het jy n baard soos n kaptein. Interlude E E B7 B7 E E [Verso 1] E E Is wit wyn vir jou goor, dink jy hoender is n groente? B7 B7 E Hoor jy die koedoes blaf as jy jou kop neerlê? E E E E Lekker mes in jou linker sak, n tool case vir die dag se twak, B7 B7 E E Kan jy alles fix met ducktape en bloudraad? A E Dan is jy deel van n eksklusiewe span, B7 E n man met n plan wat weet hy kan, A E B7 Met n ietsie vir die keel en n ken vol staalwol. [Refrão] E E Het jy n baard soos n kaptein, drink jy lekker brandewyn? B7 B7 As jy n vuur kan stook, en n boutjie rook, E E Het jy n baard soos n kaptein, E E Soek jy n baard soos n kaptein? E E Dit maak jou n myn konyn, B7 B7 Het jy n dubble cab trok, en n 9 mil glock, E E Dan het jy n baard soos n kaptein. Interlude E E B7 B7 E E [Verso 2] E E As jou pelle jou kan uitlok met n stoute branna en n T-bone steak, B7 B7 E A Is die keuse mos nou klaar vir jou gemaak, E E E E Kry jy jou vleis uit n vrieskas wat vol is van die laaste jag, B7 B7 E E Is jou biltong beter as die in die dorp? A E Dan is jy deel van n eksklusiewe span, B7 E n man met n plan wat weet hy kan, A E B7 Met n ietsie vir die keel en n ken vol staalwol. [Refrão] E E Het jy n baard soos n kaptein, drink jy lekker brandewyn? B7 B7 As jy n vuur kan stook, en n boutjie rook, E E Het jy n baard soos n kaptein, E E Soek jy n baard soos n kaptein? E E Dit maak jou n myn konyn, B7 B7 Het jy n dubble cab trok, en n 9 mil glock, E E Dan het jy n baard soos n kaptein. [Ponte] A E B7 E As jy voel daars iets te kort in alles wat jy doen, A E B7 Dan is dit tyd vir jou om baard te groei. Outro E E Het jy n baard soos n kaptein, drink jy lekker brandewyn? B7 B7 As jy n vuur kan stook, en n boutjie rook, E E Het jy n baard soos n kaptein, E E Soek jy n baard soos n kaptein? E E Dit maak jou n myn konyn, B7 B7 Het jy n dubble cab trok, en n 9 mil glock, E E Dan het jy n baard soos n kaptein. B7 B7 As jy jou man moet staan en jy weet jy kan, E E E Het jy n baard soos n kaptein.