[Intro ]
B
verse 1
B
Dit maak nie saak waar jy lê nie
E
En wat mense van jou sê nie
B F#7
Niks kan die waarheid wegsteek vir Hom nie
verse 2
B
Maak nie saak wie jou keer nie
E
Daar is niks om by die donker te leer nie
B F#7
Is jy reg, en daar kraak alles weg
Chorus
B F#7
As al die kerke afbrand
B E
Sal jou geloof jou deur die nag kan dra?
B
Ons moet net vir die Here vra
F#
As jy glo is Hy altyd daar
B F#7
As al die woorde wegraak
B E
Kan jou hart Sy wonderwoorde weet
B
Daarom is ek nie bang nie
F#
As alles maar net wegraak
B
Sal Hy by my wees
verse 3
F# E B
Dit maak nie saak as jy seerkry, wegraak of val nie
E
Want dis nie die mense wat jou kom vang nie
B F#7
Hy skryf elke voorwoord van die hart en siel
Chorus
B F#7
As al die kerke afbrand
B E
Sal jou geloof jou deur die nag kan dra?
B
Ons moet net vir die Here vra
F#
As jy glo is Hy altyd daar
B F#7
As al die woorde wegraak
B E
Kan jou hart Sy wonderwoorde weet
B
Daarom is ek nie bang nie
F#
As alles maar net wegraak
Keychange to C
C
Sal Hy by my wees
Bridge
G
En daarom bly ek glo
C F
Daar's 'n berg se skaduwee in die blou van my oë
C G
En as al die kerke afbrand vrees ek niks nie
C G
Want ek weet Hy's by my
C
Ek weet Hy is by my
ESCOLHA OS ACORDES:
|