Cifra interativa
Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
Intro Dm C Gm F Dm C Gm F [Verso 1] Dm C Gm F Dalk kyk sy nie terug na alles wat sy het sy kyk na alles wat sy nie reg kon kry, Dm C Gm F Maar almal fluister in haar oor jy is net hier om te bekoor jy sal dit nie reg kan kry, Dm C Gm F Dieselfde storie oor en oor ek's moeg ek het dit al gehoor die boodskap's klaar gekry, Dm C Gm F Ek is soveel meer as net 'n vrou ek hoop jy sal dit dan onthou so luister ek sê vir jou. [Refrão] Dm F Gm F Eers kyk jy neer, Dm F Gm F Maar nou begeer jy, Dm F Ek is vrou . . ., Gm F Dm F Sterker as wat jy my sal onthou . . ., Gm F En nou . . ., Dm F Is ek vrou . . ., Gm F Dm F Sterker as wat jy ooit kon of wou . . ., Gm F En nou . . .. [Verso 2] Dm C Gm F Om weg te neem, my vlug nie meer die grond nie maar die lig die hele wêreld lê oop voor my, Dm C Gm F Elke tree wat ek nou gee ek is lankal nie verleë niks kan my hier onderkry, Dm C Gm F As jy dink dit gaan oor jou luister weer en luister gou ek het klaar terwyl jy wou, Dm C Gm F Ek lewe in die hede jy begrawe die verlede jy's silwer maar ek soek goud. [Refrão] Dm F Gm F Eers kyk jy neer, Dm F Gm F Maar nou begeer jy, Dm F Ek is vrou . . ., Gm F Dm F Sterker as wat jy my sal onthou . . ., Gm F En nou . . ., Dm F Is ek vrou . . ., Gm F Dm F Sterker as wat jy ooit kon of wou . . ., Gm F En nou . . .. Interlude Dm C Gm F Dm C Gm F Dm C Gm F Begeer jy. Dm C Gm F [Refrão] Dm F Ek is vrou . . ., Gm F Dm F Sterker as wat jy my sal onthou . . ., Gm F En nou . . ., Dm F Is ek vrou . . ., Gm F Dm F Sterker as wat jy ooit kon of wou . . ., Gm F En nou . . .. [Refrão] Dm F Ek is vrou . . ., Gm F Dm F Sterker as wat jy my sal onthou . . ., (Ek's sterker ek's sterker), Gm F En nou . . ., Dm F Is ek vrou . . ., Gm F Dm F Sterker as wat jy ooit kon of wou . . ., (Ek's sterker ek's sterker), Gm F En nou . . .. Outro Dm C Gm F Dm C Gm F Dm C Gm F Begeer jy. Dm C Gm F