Intro:
D
Hiers ek weer,
D
Hiers ek weer,
D
Met n boertjie voor my deur,
A
Ek wil hom hê,
D
Ek gaan hom kry.
[Verso 1]
D A
Ek het altyd gesê nee dankie,
Bm G
Nee vir n boer, dit wil ek nie,
D A
n Khaki hemp en vellies doenit nie vir my nie,
Bm
Eks gemaak vir die stad,
G
Maar weet jy wat?
[Verso 2]
D
Toe hy so vir my kyk,
A
Vra vir my hand,
Bm G
Wou ek koring in sy lande plant,
D
Toe hy praat van sy bakkie,
Asus4
Praat van sy plaas,
Bm G
Wou ek skielik weg van die stadsgeraas.
[Pré-Refrão]
G A
Nou staan hy hier, nou moet ek bieg,
D Bm
My hart is besig om vir my te lieg,
G Asus4
Ek glo dit nie . . .,
D
Maar nou 's ek hier.
[Refrão]
D
Hiers ek weer,
Dsus4
Hiers ek weer,
D
Met n boertjie voor my deur,
A
Ek wil hom hê,
D
Ek gaan hom kry,
D
Hiers ek weer,
Dsus4
Hiers ek weer,
D
Met n boertjie voor my deur,
A
Ek wil hom hê,
D
So, kom boer by my.
[Pós-Refrão]
D
La la la,
Dsus4
La la la,
D D
Na na na na na na na,
A
Ek wil hom hê,
D
Gaan lekker trekker ry,
D
La la la,
Dsus4
La la la,
D D
Na na na na na na na,
A
Ek wil hom hê,
D D
So, kom boer by my.
[Verso 3]
D A
Ek het altyd gesê asseblief,
Bm G
Vir n man uit die stad, met sy das en tas,
D A
'n Stroper in die lande doen it nie vir my nie,
Bm
Eks gemaak vir die stad,
G
Maar weet jy wat?
[Verso 4]
D
Toe hy so vir my kyk,
A
Vra om te dans,
Bm G
Sê iets vir my kom en vat 'n kans,
D Asus4
Hier voor sy bakkie hier op sy plaas,
Bm G
Wou ek skielik weg van die stadsgeraas.
[Pré-Refrão]
G A
Nou staan hy hier, nou moet ek bieg,
D Bm
My hart is besig om vir my te lieg,
G Asus4
Ek glo dit nie . . .,
D
Maar nou 's ek hier.
[Refrão]
D
Hiers ek weer,
Dsus4
Hiers ek weer,
D
Met n boertjie voor my deur,
A
Ek wil hom hê,
D
Ek gaan hom kry,
D
Hiers ek weer,
Dsus4
Hiers ek weer,
D
Met n boertjie voor my deur,
A
Ek wil hom hê,
D
So, kom boer by my.
[Pós-Refrão]
D
La la la,
Dsus4
La la la,
D D
Na na na na na na na,
A
Ek wil hom hê,
D
Gaan lekker trekker ry,
D
La la la,
Dsus4
La la la,
D D
Na na na na na na na,
A
Ek wil hom hê,
D D
So, kom boer by my.
[Ponte]
G A
Het gesê ek soek 'ie daai lewe nie,
D
Maar nou is ek hier,
Bm
Nou is ek hier,
G A
Het gesê ek soek 'ie 'n boertjie nie,
D
Maar nou is ek hier.
[Refrão]
D
Hiers ek weer,
Dsus4
Hiers ek weer,
D
Met n boertjie voor my deur,
A
Ek wil hom hê,
D
Ek gaan hom kry,
D
Hiers ek weer,
Dsus4
Hiers ek weer,
D
Met n boertjie voor my deur,
A
Ek wil hom hê,
D
So, kom boer by my.
Outro:
D
La la la,
Dsus4
La la la,
D D
Na na na na na na na,
A
Ek wil hom hê,
D
Gaan lekker trekker ry,
D
La la la,
Dsus4
La la la,
D D
Na na na na na na na,
A
Ek wil hom hê,
D
Boertjie, boer by my.
ESCOLHA OS ACORDES:
|