BPM: 110
Intro
F Am G C
[Verso 1]
F Am Asus2 Am
Ek wens ek het jou jare terug alreeds geken,
F G Am G C
Ek weet dit sou van my n hele ander mens gemaak het,
G F G
Dis te maklik om daai woorde te sê ons bly vergeet dat dit,
F G F G
Betekenis het om iemand lief te hè moet jy verstaan wat jy het.
[Refrão]
C G C F C F G
Ek wil dit kliphard skree die storie vertel van my beter helfte,
C G C F C F G
Eerste keer in my lewe sien ek myself jys my beter helfte,
Am G/B
Nooit ware liefde geken nie kon die woorde,
C F F
Nie sê nie kon my hart nie laat wen nie, nee,
Am G C F C F G C G
Ek wil dit kliphard skree die storie vertel van my beter helfte.
[Verso 2]
F A Am Asus2 Am
Ek kan met eerlikheid sê ek is lief vir jou,
F G Am G C
Ek wil dit nie meer langer net hier binne hou, ek wil nie,
G F G
Dis te maklik om daai woorde te sê ons bly vergeet dat dit,
F G F G
Betekenis het om iemand lief te hè moet jy verstaan wat jy het.
[Refrão]
C G C F C F G
Ek wil dit kliphard skree die storie vertel van my beter helfte,
C G C F C F G
Eerste keer in my lewe sien ek myself jys my beter helfte,
Am G/B
Nooit ware liefde geken nie kon die woorde,
C F F
Nie sê nie kon my hart nie laat wen nie, nee,
Am G/B C F C F G C
Ek wil dit kliphard skree die storie vertel van my beter helfte.
[Ponte]
G Am
Al die stukke van my hart,
F
Wat daar oor was net gevat,
C G
En weer aan mekaar gelas,
F
Met stukke van jou ingepas,
G
Stukke van jou ingepas.
[Refrão]
C G C F C F G
Ek wil dit kliphard skree die storie vertel van my beter helfte,
C G C F C F G
Eerste keer in my lewe sien ek myself jys my beter helfte,
Am G/B
Nooit ware liefde geken nie kon die woorde,
C F F
Nie sê nie kon my hart nie laat wen nie, nee,
Am G/B C F C F G C
Ek wil dit kliphard skree die storie vertel van my beter helfte.
Outro
G F C F G C
Die storie vertel van my beter helfte.
ESCOLHA OS ACORDES:
|