BPM: 132
Intro
D F#m
Wooh ooh ooh oooh,
A E
Wooh ooh ooh oooh,
D F#m
Wooh ooh ooh oooh,
A E
Wooh ooh ooh oooh.
[Verso 1]
D F#m
Jy dink jy's nie mean,
A E D
Teen dit wat die liefde kan doen,
F#m
Ek het vir jou nuus:
A E
Jy's net so kwetsbaar,
Bm C#m D
Vir daai soen . . ., d
Bm C#m D
Daai soen . . ..
[Refrão]
D A
Ek het gedink dat ek nie weer sou lief kon hè,
F#m
Ek was oortuig ek had reeds elke kans verspeel,
D E
In my hoop was klaar, my hart in stukke gedeel,
D A
Maar 'n aand toe maak my hand in joune vas,
F#m
En dit pas perfek binne in jou hand,
D E
So ek vra jou nou, hè my lief en wees die meisie van my hart.
Interlude
D F#m
Wooh ooh ooh oooh,
A E
Wooh ooh ooh oooh,
D F#m
Wooh ooh ooh oooh,
A E
Wooh ooh ooh oooh.
[Verso 2]
D F#m
My hart was in my ei,
A E
Het gevoel of geen troep,
D
Dit sal kry,
F#m A
Jy valskerm in en red my,
E Bm C#m D
Van agter die kaplyn . . .,
Bm C#m D
Die kap----lyn . . ..
[Refrão]
D A
Ek het gedink dat ek nie weer sou lief kon hè,
F#m
Ek was oortuig ek had reeds elke kans verspeel,
D E
In my hoop was klaar, my hart in stukke gedeel,
D A
Maar 'n aand toe maak my hand in joune vas,
F#m
En dit pas perfek binne in jou hand,
D E
So ek vra jou nou, hè my lief en wees die meisie van my hart.
Interlude
D F#m G E
Oooh . . .,
[Refrão]
E A
Ek het gedink dat ek nie weer sou lief kon hè,
F#m
Ek was oortuig ek had reeds elke kans verspeel,
D E F#
In my hoop was klaar, my hart in stukke gedeel,
B
Maar 'n aand toe maak my hand in joune vas,
G#m
En dit pas perfek binne in jou hand,
E F#
So ek vra jou nou, hè my lief en wees die meisie van my hart.
Outro
E B
Ek het gedink dat ek nie weer sou lief kon hè,
G#m
Ek was oortuig ek had reeds elke kans verspeel,
E F#
In my hoop was klaar, my hart in stukke gedeel,
B
Maar 'n aand toe maak my hand in joune vas,
G#m
En dit pas perfek binne in jou hand,
E F# B G#m
So ek vra jou nou, hè my lief en wees die meisie van my hart . . ..
E F# B
Yeah eh eh eeh, my hart . . ..
ESCOLHA OS ACORDES:
|