Cifra interativa
Christiaan Baartman

Alles Werk Uit

Christiaan Baartman

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
BPM: 52 {Chords} Em7#5 030030} Intro D D/F# G D G D C G/B G A D [Verso 1] D D Alles werk uit op die ou end jy weet, F#m G Dis 'n stryd vir survival, 'n stryd om te weet, Em13 G Asus4 D Asus4 A Niks wat jy gaan doen kan iets bepaal nie. [Verso 2] D Dis 'n holderste bolderste deurmekaar spul, F#m G En die wêreld en lewe net vir jou kul, C G Asus4 A D A Tog sal alles uitwerk op die ou end. [Refrão] G A Alles wat jou seermaak en alles wat so pla, D G Alles wat jou in die nag laat verdwaal, C G A D Alles sal tog weg gaan op die ou end. G A Alles wat jou moeg maak en almal wat so kla, D G Die dinge wat so krap wat jou hart moet verdra, C G Asus4 A D Tog sal alles reg kom op die ou end. [Verso 3] D D Alles werk uit op die ou end jy weet, F#m G Selfs die donkerste waters kan vreedsaam ook wees, Em13 G Asus4 D Al sink jy tot die bodem sal jy weer op kom, [Verso 4] D As die son te sterk skyn en jou ogies net kwyn, F#m G Gaan 'n goue klein randjie in 'n donker wolk kry, C G Asus4 A D D Die reën sal alles wegspoel op die ou end. [Refrão] G A Alles wat jou seermaak en alles wat so pla, D G Alles wat jou in die nag laat verdwaal, C G A D D Alles sal tog weg gaan op die ou end. G A Alles wat jou moeg maak en almal wat so kla, D G Die dinge wat so krap wat jou hart moet verdra, C G Asus4 A D Tog sal alles reg kom op die ou end. [Verso 5] D D Alles werk uit op die ou end jy weet, F#m G Dis 'n stryd vir survival, 'n stryd om te weet, Em13 G Asus4 D Asus4 A Niks wat jy gaan doen kan iets bepaal nie. Outro D Dis 'n holderste bolderste deurmekaar spul, F#m G En die wêreld en lewe net vir jou kul, C G Asus4 A D Tog sal alles uitwerk op die ou end, C G Asus4 A D D Tog sal alles uitwerk op die ou end.