Cifra interativa
Christiaan Baartman

Die Ou Kampvuur

Christiaan Baartman

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
{Chords} D/F# 2x0232} D x5403x} Intro Em D/F# G G C D Em [Refrão] Em D/F# G G Begrawe my langs die ou kampvuur, C D Em Waar my oupa in die aande na die Laeveld gluur, Em D/F# G G Laat die jakkalse dans om my bene hier, C D Am Am Maar begrawe my langs die ou kampvuur, G/B C D Em Van daar kan jy vir my ma na die Here stuur. [Verso 1] Em D/F# G G Ses geroeste snare om om my se te se, C D Em En oorlogsveld waar my hart moet lê, Em D/F# G G Iewers het die onskuld net my siel verlaat, C D Em Iewers het dit vol geraak met bitter haat. [Pré-Refrão] D G C Die Vrede van die Here kom mos met die son, D G C Dis al weke lank donker in my sonne blom, Am G C Drake vanuit gister het die dag kom steel, Am D G Ek ben donker denker het met my kom speel. [Refrão] Em D/F# G G Begrawe my langs die ou kampvuur, C D Em Waar my oupa in die aande na die Laeveld gluur, Em D/F# G G Laat die jakkalse dans om my bene hier, C D Am Am Maar begrawe my langs die ou kampvuur, G/B C D Em Van daar kan jy vir my ma na die Here stuur. [Verso 2] Em D/F# G G Haar lig het die donkerte uit oorle, C D Em Haar woorde het die waarheid in my oor kom se, Em D/F# G G Die son het uit haar diepte uit skerp geskyn, C D Em Dis waarheen ek gegaan het, sy verdoof my pyn. [Pré-Refrão] D G C Die Vrede van die Here kom mos met die son, D G C Die Here het gevestig in die sonneblom, Am G C Maar drake het haar asem van haar weg gevat, Am D G Bietjie vir bietjie haar vlam dood gespat. {Instrumental} C D Em C D Em C D Em C D Em [Refrão] Em D/F# G G Begrawe my langs die ou kampvuur, C D Em Waar my oupa in die aande na die Laeveld gluur, Em D/F# G G Laat die jakkalse dans om my bene hier, C D Am Am Maar begrawe my langs die ou kampvuur, G/B C D Em Van daar kan jy vir my ma na die Here stuur. Outro Em D/F# G G Begrawe my langs die ou kampvuur, C D Em Daar waar my sonneblom die nag versier, Em D/F# G G Laat die jakkalse dans om ons bene hier, C D Am Am Maar begrawe my langs die ou kampvuur, G/B C D Em Van daar kan jy vir my ma na die Here stuur, C D Em Van daar kan jy vir my ma na die Here stuur, C D G Van daar kan jy vir my ma na my sonneblom toe stuur.