[Intro ]
Am
[Verso 1]
Am
Dis warm om wakker te wees jy weet
F
Ek wonder myself uitmekaar uit
G F
Kan jy onthou waar die deel gepas het
Am
Wreed soos n waarheid waaruit jy my elke
F
keer haal
G F
Wens dit was jy waarin ek so verdwaal
[Pré-Refrão]
Am G F
Die lewe is n stil pad huistoe
Am G F
Hou jou hand buite die ruit uit
[Refrão]
C F
Tussen deur dood en seer
Am
Al sny jy my in die middel deur
G F
Is als wat oorbly steeds joune
C F
Tussen deur dood en seer
Am
Al sny jy my in die middel deur
G F
Is als wat oorbly steeds joune
[Verso 2]
Am
Dis maklik om joune te wees jy weet
F
Dis oorgee en ingee
G F
Kan jy onthou wie ek voor jou was
Am
Waar is die water waar is als wat wonder en
F
weet
G F
Het ek jou in die kamer vergeet
[Pré-Refrão]
Am G F
Die lewe is n stil pad huistoe
Am G F
Hou jou hand buite die ruit uit
[Refrão]
C F
Tussen deur dood en seer
Am
Al sny jy my in die middel deur
G F
Is als wat oorbly steeds joune
C F
Tussen deur dood en seer
Am
Al sny jy my in die middel deur
G F
Is als wat oorbly steeds joune
[Ponte]
Em F
Lysies vol woorde maar niks om te se nie
G Am
Ek wonder of daar nie iets is wat ek wil he
nie
Em F
Ek steel kyk en bedel wonder en smag
G Am
My drome swart kolke en die landing nooit sag
G
Oh ek wonder
F
Ek wonder
[Refrão]
C F
Tussen deur dood en seer
Am
Al sny jy my in die middel deur
G F
Is als wat oorbly steeds joune
C F
Tussen deur dood en seer
Am
Al sny jy my in die middel deur
G F
Is als wat oorbly steeds joune
ESCOLHA OS ACORDES:
|