Cifra interativa
Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
Intro: Cadd9 G D Dsus G/B Cadd9 G D Dsus Em [Verso 1] Cadd9 G Jy Is die Mooiste Mamma, in die Wêreld D G/B Ons Is Lief Vir Jou My Vrou. Cadd9 G Jy Is die Mooiste Mamma, in die Wêreld D Em Mein SCHATZI, Mag-Jy-Dit Altyd Onthou [Refrão] Cadd9 D n Moederhart, so rein en so vry, G/B Cadd9 n skat uit die hemel wat altyd sal bly. Cadd9 D 'n skuiling Vir Ons Dogterjies, G/B Cadd9 Prys Die Here, Ons Sou Nooit Beter Kon Kies. [Verso 2] Cadd9 G Jy Is die Mooiste Mamma, Met N Hart Van Goud, D G/B Jy Lê Jou Liefde Vir Ons Neer. Cadd9 G Jy Is die Mooiste Mamma, Mag Die Here Jou Seën, D Em En Vir Dit Sal-Ons Jou Altyd Eer [Refrão] Cadd9 D n Moederhart, so rein en so vry, G/B Cadd9 n skat uit die hemel wat altyd sal bly. Cadd9 D 'n skuiling Vir Ons Dogterjies, G/B Cadd9 Prys Die Here, Ons Sou Nooit Beter Kon Kies. Outro: Cadd9 G Jy Is die Mooiste Mamma, in die Wêreld D G/B Ons Is Lief Vir Jou My Vrou. Cadd9 G Jy Is die Mooiste Mamma, in die Wêreld D G Mein SCHATZI, Mag-Jy-Dit Altyd Onthou