BPM: 128
Intro
E F#m E
[Verso 1]
E E A A
Ek skryf vir jou 'n briefie op 'n trekker op my oom se plaas,
E E A A
Die memories van jou is soos 'n kalm oor die groot geraas,
A A
Ek sit dit in 'n bottel en ek maak hom toe,
A A E E
Ek gooi hom in die Vaalrivier en stuur hom met my hart na jou toe,
Ek stuur hom na jou toe.
[Refrão]
E A
Daar's 'n briefie in 'n bottel wat jou naam op het,
E
'n Foto in 'n raampie so langs my bed,
E A
As jy eendag op 'n reëndag weer my naam onthou,
E E
Hier's die briefie in 'n bottel want ek's lief vir jou.

E E A

[Verso 2]
E E A A
Partykeer as dit reën kan ek jou in my kop hoor sê,
E E A A
Jy's heeltemal te mooi om in die skuiling van jou bed te lê,
A A
Ek dink nog elke oggend aan jou more soen,
A A E E
Hoe maklik jy dit maak om hierdie dinge van die dag te doen,
Met net een soen.
[Refrão]
E A
Daar's 'n briefie in 'n bottel wat jou naam op het,
E
'n Foto in 'n raampie so langs my bed,
E A
As jy eendag op 'n reëndag weer my naam onthou,
E E
Hier's die briefie in 'n bottel want ek's lief vir jou.
E A
Daar's 'n briefie in 'n bottel wat jou naam op het,
E
'n Foto in 'n raampie so langs my bed,
E A
As jy eendag op 'n reëndag weer my naam onthou,
E E E

{Instrumental}
A A
A A
E E
Outro

ESCOLHA OS ACORDES:
|