Cifra interativa
Retief Burger

Veilig Vir My

Retief Burger

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
BPM: 124 Intro Dsus2 A/C# Dsus2 A/C# Dsus2 F#m E E [Verso 1] A Soos 'n duif in 'n rots skuur, Bm7 Kruip ek by U weg, C#m U's my skuiling, U's my vesting, Bm C#m En ek weet U sal vir my veg. [Pré-Refrão] D Ek's veilig, D* Ek's veilig. [Verso 2] A As die strome my wil mee sleur, Bm7 En die vyand my wil breek, C#m Is U my held, my Redder God, Bm C#m En ek weet U sal nog bly veg. [Pré-Refrão] D Ek's veilig, D* Ek's veilig. [Refrão] F#m D A E Kom o Prins van vrede en regeer, F#m D U is die hoop vir my wêreld, Esus4 E U alleen. [Pós-Refrão] A/C# D U is die bron vir lewe, E D/F# D/F# Waar gebrokenes kan skuil, Bm7 Esus4 A* Asus2 Here so Groot, tog so veilig vir my. [Verso 3] A In die skadu van my hartseer, Bm7 In my twyfel nag se pyn, C#m Is U die Rots waaraan ek klou, Bm C#m Want ek weet U sal by my bly. [Pré-Refrão] D Ek's veilig, D* Ek's veilig. [Verso 4] A As die storms om my toesak, Bm7 En vrees my hart verlam, C#m Is U die Herder wie ek volg, Bm C#m Want ek weet ek is in U hand. [Pré-Refrão] D Ek's veilig, D* Ek's veilig. [Refrão] F#m D A E Kom o Prins van vrede en regeer, F#m D U is die hoop vir my wêreld, Esus4 E U alleen. [Pós-Refrão] A/C# D U is die bron vir lewe, E D/F# D/F# Waar gebrokenes kan skuil, Bm7 Esus4 A* Here so Groot, tog so veilig vir my. [Ponte] D A/C# Ek lewe hier by U, D A/C# Dis huis hier by U, D F#m Esus4 E U hart se klop hier teen my. D A/C# Ek lewe hier by U, D A/C# Dis huis hier by U, D F#m Esus4 E U hart se klop hier teen my. Interlude Dsus2 A/C# Dsus2 A/C# D F#m E E Dsus2 A/C# Dsus2 A/C# D F#m E [Refrão] E F#m D A E Kom o Prins van vrede en regeer, F#m D U is die hoop vir my wêreld, Esus4 E U alleen. Outro A/C# D U is die bron vir lewe, E D/F# D/F# Waar gebrokenes kan skuil, Bm7 Esus4 A Asus2 A Asus4 Here so Groot, tog so veilig vir my.