BPM: 124
Intro
Dsus2 A/C#
Dsus2 A/C#
Dsus2 F#m E E
[Verso 1]
A
Soos 'n duif in 'n rots skuur,
Bm7
Kruip ek by U weg,
C#m
U's my skuiling, U's my vesting,
Bm C#m
En ek weet U sal vir my veg.
[Pré-Refrão]
D
Ek's veilig,
D*
Ek's veilig.
[Verso 2]
A
As die strome my wil mee sleur,
Bm7
En die vyand my wil breek,
C#m
Is U my held, my Redder God,
Bm C#m
En ek weet U sal nog bly veg.
[Pré-Refrão]
D
Ek's veilig,
D*
Ek's veilig.
[Refrão]
F#m D A E
Kom o Prins van vrede en regeer,
F#m D
U is die hoop vir my wêreld,
Esus4 E
U alleen.
[Pós-Refrão]
A/C# D
U is die bron vir lewe,
E D/F# D/F#
Waar gebrokenes kan skuil,
Bm7 Esus4 A* Asus2
Here so Groot, tog so veilig vir my.
[Verso 3]
A
In die skadu van my hartseer,
Bm7
In my twyfel nag se pyn,
C#m
Is U die Rots waaraan ek klou,
Bm C#m
Want ek weet U sal by my bly.
[Pré-Refrão]
D
Ek's veilig,
D*
Ek's veilig.
[Verso 4]
A
As die storms om my toesak,
Bm7
En vrees my hart verlam,
C#m
Is U die Herder wie ek volg,
Bm C#m
Want ek weet ek is in U hand.
[Pré-Refrão]
D
Ek's veilig,
D*
Ek's veilig.
[Refrão]
F#m D A E
Kom o Prins van vrede en regeer,
F#m D
U is die hoop vir my wêreld,
Esus4 E
U alleen.
[Pós-Refrão]
A/C# D
U is die bron vir lewe,
E D/F# D/F#
Waar gebrokenes kan skuil,
Bm7 Esus4 A*
Here so Groot, tog so veilig vir my.
[Ponte]
D A/C#
Ek lewe hier by U,
D A/C#
Dis huis hier by U,
D F#m Esus4 E
U hart se klop hier teen my.
D A/C#
Ek lewe hier by U,
D A/C#
Dis huis hier by U,
D F#m Esus4 E
U hart se klop hier teen my.
Interlude
Dsus2 A/C#
Dsus2 A/C#
D F#m E E
Dsus2 A/C#
Dsus2 A/C#
D F#m E
[Refrão]
E F#m D A E
Kom o Prins van vrede en regeer,
F#m D
U is die hoop vir my wêreld,
Esus4 E
U alleen.
Outro
A/C# D
U is die bron vir lewe,
E D/F# D/F#
Waar gebrokenes kan skuil,
Bm7 Esus4 A Asus2 A Asus4
Here so Groot, tog so veilig vir my.
ESCOLHA OS ACORDES:
|