Intro
E7
[Verso 1]
E
Callie Klipdrift was n ou man, het meile op sy klok gehad
A E B
Tank vol van boere raad
E
Lisa was sy Hilux, Adrie was 'n Amarok
A E B
Gese n vrou en 'n bakkie is die selfde bok
A
Sy soek 'n bietjie wroom wroom petrol trap, soek 'n bietjie soen soen loop sy glad
B N.C.
Doen dit vir Volk en Vader Land my maat
E A E
En vat haar n bietjie bos toe, gooi haar in donkie rat
A B E
Sy's 'n baie duur 4x4, hemel op die grond pad
E A E
Gee nog 'n bietjie petrol sy maak n groot lawai
A B E E7
Lig die bonet jis dan weet jy dis 'n kalahari ferrari daai
[Verso 2]
E
Callie Klipdrift kon 'n shot vat, die takke het vir hom gekrap
A E B
Doring draad was sy favourite pap
E
Gedans met elke datsun, gevry na elke ford escort
A E B
Gese 'n girl en 'n bakkie is sy favourite sport
A
Sy soek 'n bietjie wroom wroom petrol trap, soek 'n bietjie soen soen loop sy glad
B N.C.
Doen dit vir Volk en Vader Land my maat
E A E
En vat haar n bietjie bos toe, gooi haar in donkie rat
A B E
Sy's 'n baie duur 4x4, hemel op die grond pad
E A E
Gee nog 'n bietjie petrol sy maak n groot lawai
A B E
Lig die bonet jis dan weet jy dis 'n kalahari ferrari daai
E A E
Vat haar n bietjie bos toe, gooi haar in donkie rat

Ek ry hierdie ding oor die sikplaat pad, soos ek om kyk sit daar n poot op my gat
E7
Ek swaai dan regs na die vinnige baan dan sit die ou al sy blou blou ligte aan
E A E
Ek se stop stop ek is n speedcop ek het n badge ook ek skryf jou naam op
E A E E7
Ek se stop stop ek is n speedcop ek het n boek ook ek skryf jou naam op
E A E
En vat haar n bietjie bos toe, gooi haar in donkie rat
A B E
Sy's 'n baie duur 4x4, hemel op die grond pad
E A E
Gee nog 'n bietjie petrol sy maak n groot lawai
A B E
Lig die bonet jis dan weet jy dis 'n kalahari ferrari daai
E A E
Vat haar n bietjie bos toe, gooi haar in donkie rat
A B E
Sy's 'n baie duur 4x4, hemel op die grond pad
E A E
Gee nog 'n bietjie petrol sy maak n groot lawai
A B E E7
Lig die bonet jis dan weet jy dis 'n kalahari ferrari daai
ESCOLHA OS ACORDES:
|