Cifra interativa
Joe Foster

Pad Na Jou Hart

Joe Foster

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
Intro E C#m A B E verse 1 E C#m Wag vir my, dis nog nie te laat nie. A B Hierdie pad mag dalk nog lank word. B E Maar ek is nie bang nie. E Vergewe my, C#m My hart was koud, Eenvoudig net swaar. A B Ek was grof en onafgewerk E Maar ek's nog nie daar nie. [Refrão] E Op pad na jou toe, C#m Op die pad na jou hart toe. A E C#m Dis hier waar ek gaan sorg A B Dat ek jou man gaan word. E Op pad na jou toe, C#m Op die pad na jou hart toe. A E Dis hier waar ek gaan leer C#m B Om werklik lief te wees -- E Op pad na jou hart. [Verso 2] E Sit terug. C#m Sit terug en hou vas. A B Hierdie pad waarop ons saam loop B E Het sy op en af. E C#m Laat my toe as ek op my knieë Voor jou deur kom staan. A B Op die pad na jou hart moes ek leer B E B Dat dit eintlik jou hart is, wat hulp vra. [Refrão] E Op pad na jou toe, C#m Op die pad na jou hart toe. A E C#m Dis hier waar ek gaan sorg A B Dat ek jou man gaan word. E Op pad na jou toe, C#m Op die pad na jou hart toe. A E Dis hier waar ek gaan leer C#m B Om werklik lief te wees -- E Op pad na jou hart. [Ponte] E As ek jou hand vat E Sal jy saam my kan kom. E As jy my toelaat mag ek jou dalk verstom C#m A En ek belowe jou jy sal hierna niks ooit kort. B As ek jou man kan word. Instrumental E C#m Pre-Chorus A E C#m Dis hier waar ek gaan sorg A B Dat ek jou man gaan word. [Refrão] E Op pad na jou toe, C#m Op die pad na jou hart toe. A E C#m Dis hier waar ek gaan sorg A B Dat ek jou man gaan word. E Op pad na jou toe, C#m Op die pad na jou hart toe. A E Dis hier waar ek gaan leer C#m B Om werklik lief te wees -- E Op pad na jou hart.