Intro:
A E F#m D E A
[Verso 1]
A
Sy pak die bul by die horings,
E
Sê 'n ding net soos hy is,
F#m D
Sy's n meisie wat sal petrol gooi,
E A*
Voordat sy die vuur blus.
[Verso 2]
A
Sy sê ja, as jy vra,
E
Of ons dit buiten toe moet vat,
F#m D
Sy's nie bang nie sy's nie skaam nie,
E A*
Vir die sop om te spat.
[Refrão]
D A
Sy is petrol, ek is vuur,
E A
Sy is braaivleis, ek's bier,
D
Dinge raak warm,
A E
As ons eers langarm,
D A
Sy is petrol, ek is vuur,
E F#m
Sy's pure plaas en plesier,
D
Dinge raak warm,
A E
As ons eers langarm,
D
Dinge raak warm,
A E
As ons eers langarm.
[Verso 3]
A
Jy sal sien sy weet,
E
Presies wat sy doen,
F#m D
Jy's n kaart in haar hande,
E A*
'n Game om te speel.
[Verso 4]
A
Jy sal sien,
E
Sy maak of jy die leisels het,
F#m D
Maar sy het jou om haar pinkie,
E A*
Dit kan ek jou wet.
[Refrão]
D A
Sy is petrol, ek is vuur,
E A
Sy is braaivleis, ek's bier,
D
Dinge raak warm,
A E
As ons eers langarm,
D A
Sy is petrol, ek is vuur,
E F#m
Sy's pure plaas en plesier,
D
Dinge raak warm,
A E
As ons eers langarm,
D
Dinge raak warm,
A E
As ons eers langarm.
[Pós-Refrão]
A
Dinge raak warm,
F#m7
Dinge raak warm,
D
Dinge raak warm,
E
As ons langarm.
A
Dinge raak warm,
F#m7
Dinge raak warm,
D
Dinge raak warm,
E
As ons langarm.
A
Dinge raak warm,
F#m7
Dinge raak warm,
D
Dinge raak warm,
E
As ons langarm.
A
Dinge raak warm,
Bm7
Dinge raak warm,
D
Dinge raak warm,
E E
As ons langarm.
[Refrão]
D A
Sy is petrol, ek is vuur,
E A
Sy is braaivleis, ek's bier,
D
Dinge raak warm,
A E
As ons eers langarm,
D A
Sy is petrol, ek is vuur,
E F#m
Sy's pure plaas en plesier,
D
Dinge raak warm,
A E
As ons eers langarm,
D A
Sy is petrol, ek is vuur,
E A
Sy is braaivleis, ek's bier,
D
Dinge raak warm,
A E
As ons eers langarm,
D A
Sy is petrol, ek is vuur,
E F#m
Sy's pure plaas en plesier,
D
Dinge raak warm,
A E
As ons eers langarm,
D
Dinge raak warm,
A E
As ons eers langarm.
[Pós-Refrão]
A
Dinge raak warm,
F#m7
Dinge raak warm,
D
Dinge raak warm,
E
As ons langarm.
A
Dinge raak warm,
Bm7
Dinge raak warm,
D
Dinge raak warm,
E E
As ons langarm.
[Verso 5]
A
Sy pak die bul by die horings,
E
Sê 'n ding net soos hy is,
F#m D
Sy's n meisie wat sal petrol gooi,
E {A}*
Voordat sy die vuur blus.
Outro:
A
Sy sê ja, as jy vra,
E
Of ons dit buiten toe moet vat,
F#m D
Sy's nie bang nie sy's nie skaam nie,
E A*
Vir die sop om te spat.
ESCOLHA OS ACORDES:
|