Cifra interativa
WG Nel

Dinge Raak Warm

WG Nel

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
Intro: A E F#m D E A [Verso 1] A Sy pak die bul by die horings, E Sê 'n ding net soos hy is, F#m D Sy's n meisie wat sal petrol gooi, E A* Voordat sy die vuur blus. [Verso 2] A Sy sê ja, as jy vra, E Of ons dit buiten toe moet vat, F#m D Sy's nie bang nie sy's nie skaam nie, E A* Vir die sop om te spat. [Refrão] D A Sy is petrol, ek is vuur, E A Sy is braaivleis, ek's bier, D Dinge raak warm, A E As ons eers langarm, D A Sy is petrol, ek is vuur, E F#m Sy's pure plaas en plesier, D Dinge raak warm, A E As ons eers langarm, D Dinge raak warm, A E As ons eers langarm. [Verso 3] A Jy sal sien sy weet, E Presies wat sy doen, F#m D Jy's n kaart in haar hande, E A* 'n Game om te speel. [Verso 4] A Jy sal sien, E Sy maak of jy die leisels het, F#m D Maar sy het jou om haar pinkie, E A* Dit kan ek jou wet. [Refrão] D A Sy is petrol, ek is vuur, E A Sy is braaivleis, ek's bier, D Dinge raak warm, A E As ons eers langarm, D A Sy is petrol, ek is vuur, E F#m Sy's pure plaas en plesier, D Dinge raak warm, A E As ons eers langarm, D Dinge raak warm, A E As ons eers langarm. [Pós-Refrão] A Dinge raak warm, F#m7 Dinge raak warm, D Dinge raak warm, E As ons langarm. A Dinge raak warm, F#m7 Dinge raak warm, D Dinge raak warm, E As ons langarm. A Dinge raak warm, F#m7 Dinge raak warm, D Dinge raak warm, E As ons langarm. A Dinge raak warm, Bm7 Dinge raak warm, D Dinge raak warm, E E As ons langarm. [Refrão] D A Sy is petrol, ek is vuur, E A Sy is braaivleis, ek's bier, D Dinge raak warm, A E As ons eers langarm, D A Sy is petrol, ek is vuur, E F#m Sy's pure plaas en plesier, D Dinge raak warm, A E As ons eers langarm, D A Sy is petrol, ek is vuur, E A Sy is braaivleis, ek's bier, D Dinge raak warm, A E As ons eers langarm, D A Sy is petrol, ek is vuur, E F#m Sy's pure plaas en plesier, D Dinge raak warm, A E As ons eers langarm, D Dinge raak warm, A E As ons eers langarm. [Pós-Refrão] A Dinge raak warm, F#m7 Dinge raak warm, D Dinge raak warm, E As ons langarm. A Dinge raak warm, Bm7 Dinge raak warm, D Dinge raak warm, E E As ons langarm. [Verso 5] A Sy pak die bul by die horings, E Sê 'n ding net soos hy is, F#m D Sy's n meisie wat sal petrol gooi, E {A}* Voordat sy die vuur blus. Outro: A Sy sê ja, as jy vra, E Of ons dit buiten toe moet vat, F#m D Sy's nie bang nie sy's nie skaam nie, E A* Vir die sop om te spat.