Cifra interativa
Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
[Intro ] G G D/F# Em D C C D G G D/F# Em D C C D [Verso 1] G D/F# Em Neëntien-vier-en-twintig, D C D Die storie het begin, G D/F# Em D Een somer op Hentiesbaai, C D En wie sou ooit kon dink, G D/F# Em D En een verlore poskaart, C D Sy droom vrou van hom ontneem, G D/F# Em D En soos die jare aanstap C D D Verlang hy daagliks meer en meer. [Refrão] Em D C O neëntien-vier-en-twintig, G D Dit was die dae, dit was die dae, Em D C Nog een wonder somer, G D Dsus4 D Is al wat hul vra al wat hul vra . . ., Em D C Net een laaste kans, G D Om met haar te praat sy hart heel te maak, Em D C Neëntien-vier-en-twintig, G D G Dit was die dae dit, was die dae, dit was die dae. Interlude G D/F# Em D C C D [Verso 2] G D/F# Em Neëntien-twee-en-vyftig, D C D En die jare stap nou aan, G D/F# Em D Helen het 'n man, Pieter het 'n vrou, C D Albei het kinders, albei is getroud G D/F# C En steeds droom albei, D Vir daai wonder somer, G Op Hentiesbaai. Interlude G D/F# Em D C C D D [Refrão] Em C O neëntien-vier-en-twintig, G D Dit was die dae, dit was die dae, Em D C Nog een wonder somer, G D Dsus4 D Is al wat hul vra al wat hul vra . . ., Em D C Net een laaste kans, G D Om met haar te praat sy hart heel te maak, Em D C Neëntien-vier-en-twintig, G D G Dit was die dae dit, was die dae, dit was die dae. {Instrumental} G D/F# Em D C C D [Verso 3] G D/F# Em Dis nou neëntien-neëntig, D C D En albei is alleen, G D/F# Em D Pieter besluit om vir oulaas, C D Vakansie op Hentiesbaai te neem, G D/F# Em D Helen doen dieselfde, C D En neem selfs die kleinkinders saam, G D/F# Em D Toe Helen een aand op die strand gaan stap, C Sien sy bekende figuur, D Uit die donker, G D/F# Em D C D D Vir haar staar. Outro Em C O neëntien-vier-en-twintig, G D Dit was die dae, dit was die dae, Em D C Nog een wonder somer, G D Dsus4 D Is al wat hul vra al wat hul vra . . ., Em D C Net een laaste kans, G D Om met haar te praat sy hart heel te maak, Em D C Neëntien-vier-en-twintig, G D G Dit was die dae dit, was die dae, dit was die dae.