Cifra interativa
M

God Is Hier Teenwoordig

Misc Praise Songs

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
[Verso 1] G D God is hier teenwoordig; Em Bm laat ons bidden nader, C G D D7 G hier waar ons voor Hom vergader. G D God is hier teenwoordig. Em Bm Heilig is die Here; C G D D7 G buig in stilte, Hom ter ere! G Am D G Wie Hom roem, wie Hom noem G Am D G Bm Am D7 G Heer en Hemelvader, kom nou almal nader! [Verso 2] G D God is hier teenwoordig. Em Bm Here, gee ons vrede, C G D D7 G wees genadig, wil vergewe. G D Ons is swak en sondig, Em Bm maar ons lied verkondig: C G D D7 G Us die bron van alle lewe. G Am D G U is Heer, U regeer. G Am D G Bm Am D7 G Lei ons al ons dae na u welbehae. [Verso 3] G D God is in sy tempel; Em Bm hemelpoorte bewe, C G D D7 G almal buig voor Hom wat lewe! G D Engele sing: Heilig, Em Bm heilig is die Here, C G D D7 G in die allerhoogste sfere! G Am D G Uit die stof klink ons lof: G Am D G Bm Am D7 G Here, God van vrede, hoor ook ons gebede.