Cifra interativa
Zaan Sonnekus

Selfbewus

Zaan Sonnekus

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
G Is dit nie mooi nie D Hoe die see C Elke keer die sand wil soen Al word dit weer weggevee G Is dit nie mooi nie D Net ons twee C Jy bly in my kop As ek jou lankal uit moes vee G Ek het als Maar ek het niks D Ek het als Maar iemand mis C Ek het als So wees gerus Ek het als onder beheer G Kan jy my sê D Hoekom met elke plek waar ek gaan C Is daar net 'n uur oor? Asof hulle my nie soek nie G So ek gaan lê D My kop is oop Maar my oë is toe C Ek hou dit so Met gebed wat sloer As my oë toe bly Gaan ek hemel toe? G Ek het als Maar ek het niks D Ek het als Maar iemand mis C Ek het als So wees gerus Ek het als onder beheer G Ek het als Maar ek het niks D Ek het als Maar iemand mis Am Ek is dalk 'n bietjie selfbewus C D Maar ek is in beheer Em D G C Em D C Em D G C Em D C G Ek het als Maar ek het niks D Ek het als En net jy mis Am En dit is dalk geskiedenis C Maar ons het geen beheer G Ek het als Maar ek het niks D Ek het als Maar iemand mis Ek het als C So wees gerus Ek het als onder beheer G Ek het als Maar ek het niks D Ek het als En net jy mis Am Ek is dalk 'n bietjie selfbewus C Maar ek is in beheer G Ons het geen beheer