Intro:
C C C
G G F Dm C C*
[Verso 1]
C
Jy swaai jou lyfie vir my,
G
Jy terg, jy wil my verlei,
G G
Maar my kop is nog seer want ek verloor elke keer,
C C
Ek dra my hart op my mou.
[Verso 2]
C
Soek jy rerig vir my?
G
Sê my hoe lank gaan jy bly?
G G
Ag verskoon my juffrou ek hou te baie van jou,
C G
Kom dans 'n bietjie met my.
[Refrão]
C
Ek is lus vir jou,
G
Om jou vas te hou,
Am G F C G
Kom word my lewe, my hele lewe, ek soek jou by my.
C
Ek is lus vir jou,
G
Om jou vas te hou,
Am G F
Ek's moeg gespeel want jy't my hart gesteel,
C G C C*
Jy kan my maar kry as jy ook lus is vir my.
[Verso 3]
C
Jy's soos 'n engel van bo,
G
Jy't my in liefde laat glo,
G G
En in jou heupies so mooi en jou lippies so rooi,
C C*
My hart is aan die brand.
[Verso 4]
C
Voel jy dieselfde oor my?
G
Gaan jy dalk langer hier bly?
G G
Oe ja hier gaan ek al weer, ek kan myself net nie keer,
C G
Jy het my hart weggesteel.
[Refrão]
C
Ek is lus vir jou,
G
Om jou vas te hou,
Am G F C G
Kom word my lewe, my hele lewe, ek soek jou by my.
C
Ek is lus vir jou,
G
Om jou vas te hou,
Am G F
Ek's moeg gespeel want jy't my hart gesteel,
C G C C
Jy kan my maar kry as jy ook lus is vir my.
[Ponte]
G# D#
Jy maak my mal, jy's in my drome,
F# C#
My hele lewe was deurmekaar,
Cm D# G#
Sê net vir my dat jy my lief het, (Jy my lief het),
F
Want ek's verlore, (Ek's verlore),
Bb G
Ek's mal oor jou, (Mal oor jou).
Outro:
C
Ek is lus vir jou,
G
Om jou vas te hou,
Am G F C G
Kom word my lewe, my hele lewe, ek soek jou by my.
C
Ek is lus vir jou,
G
Om jou vas te hou,
Am G F
Ek's moeg gespeel want jy't my hart gesteel,
C G C C*
Jy kan my maar kry as jy ook lus is vir my.
ESCOLHA OS ACORDES:
|