Cifra interativa
Pieter Koen

Ek Is Lus Vir Jou

Pieter Koen

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
Intro: C C C G G F Dm C C* [Verso 1] C Jy swaai jou lyfie vir my, G Jy terg, jy wil my verlei, G G Maar my kop is nog seer want ek verloor elke keer, C C Ek dra my hart op my mou. [Verso 2] C Soek jy rerig vir my? G Sê my hoe lank gaan jy bly? G G Ag verskoon my juffrou ek hou te baie van jou, C G Kom dans 'n bietjie met my. [Refrão] C Ek is lus vir jou, G Om jou vas te hou, Am G F C G Kom word my lewe, my hele lewe, ek soek jou by my. C Ek is lus vir jou, G Om jou vas te hou, Am G F Ek's moeg gespeel want jy't my hart gesteel, C G C C* Jy kan my maar kry as jy ook lus is vir my. [Verso 3] C Jy's soos 'n engel van bo, G Jy't my in liefde laat glo, G G En in jou heupies so mooi en jou lippies so rooi, C C* My hart is aan die brand. [Verso 4] C Voel jy dieselfde oor my? G Gaan jy dalk langer hier bly? G G Oe ja hier gaan ek al weer, ek kan myself net nie keer, C G Jy het my hart weggesteel. [Refrão] C Ek is lus vir jou, G Om jou vas te hou, Am G F C G Kom word my lewe, my hele lewe, ek soek jou by my. C Ek is lus vir jou, G Om jou vas te hou, Am G F Ek's moeg gespeel want jy't my hart gesteel, C G C C Jy kan my maar kry as jy ook lus is vir my. [Ponte] G# D# Jy maak my mal, jy's in my drome, F# C# My hele lewe was deurmekaar, Cm D# G# Sê net vir my dat jy my lief het, (Jy my lief het), F Want ek's verlore, (Ek's verlore), Bb G Ek's mal oor jou, (Mal oor jou). Outro: C Ek is lus vir jou, G Om jou vas te hou, Am G F C G Kom word my lewe, my hele lewe, ek soek jou by my. C Ek is lus vir jou, G Om jou vas te hou, Am G F Ek's moeg gespeel want jy't my hart gesteel, C G C C* Jy kan my maar kry as jy ook lus is vir my.