Cifra interativa
Pieter Koen

Weerligstraal

Pieter Koen

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
Intro: A A A A [Verso 1] A E D D Nog altyd geweet daar's 'n vrou wat weet hoe om 'n harde man soos ek, A E A A Se knieë, kop en skouers lam te maak, A E D D Nog altyd geweet daar's 'n kans dat ons eendag weer by mekaar sal kom, A E En dan sal alles sin maak. [Pré-Refrão] F#m E Maar die tyd stap aan en ek wonder, A E Ek wonder waar jy is? F#m E En het jy al lankal verby geloop? A E Het jy van my vergeet? [Refrão] A En dit tref my soos 'n weerligstraal, D Jy's die vrou wat my hart kom haal, E Ek het so lank gesoek na jou. A En dit tref my soos 'n weerligstraal, D Wou nog altyd in jou oë verdwaal, E Ek wou nog altyd vir jou sê, E D A E Jy's als wat ek wil hê vir ewig en altyd . . ., E Vir ewig. Interlude: A A A A [Verso 2] A Amaj7 D D Nog altyd geweet dat ek jou sal kry op 'n plek waar ons by mekaar sal bly, A E A A Die wind, die weer, die storms, dit alles kan maar kom. [Pré-Refrão] F#m E Maar die tyd stap aan en ek wonder, A E Ek wonder waar jy is? F#m E En het jy al lankal verby geloop? A E Het jy van my vergeet? [Refrão] A En dit tref my soos 'n weerligstraal, D Jy's die vrou wat my hart kom haal, E Ek het so lank gesoek na jou. A En dit tref my soos 'n weerligstraal, D Wou nog altyd in jou oë verdwaal, E Ek wou nog altyd vir jou sê, E D A E Jy's als wat ek wil hê vir ewig en altyd . . .. [Ponte] F#m E F#m E Ek dink nog altyd net aan jou, jy is gemaak om my met alles vas te hou, D E F#m D E E Ek dink nog altyd net aan jou, jy is die droom wat waar geword het, hier in my . . .. Outro: A En dit tref my soos 'n weerligstraal, D Wou nog altyd in jou oë verdwaal, E Ek wou nog altyd vir jou sê, E D A E Jy's als wat ek wil hê vir ewig en altyd . . ., A En dit tref my soos 'n weerligstraal.