Cifra interativa
Pieter…

Komaan As Die Kerkklok Ses Keer Slaan

Pieter…

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
Intro: C [Refrão] C C* F Komaan, sal jy reg wees om te gaan? Dm Ver weg hiervandaan? Gadd11 G As die kerk klok ses keer slaan? [Verso 1] C Gadd11 G Onder die vol maan net ek en jy saam met sterre wat verskiet, Dm Gadd11 G F Drome kan waar word gee my net die ja woord, die lewe is 'n miet, C Gadd11 G Of dalk deur die berge loop ons 'n pad na 'n waterval versteek, Dm7 Gadd11 G Na die middel van nêrens wil ek jou vat daar kan ons weg raak vir 'n week. [Refrão] C C C* F Komaan, sal jy reg wees om te gaan? Dm Ver weg hiervandaan? Gadd11 G As die kerk klok ses keer slaan? C F Komaan, het nie eers 'n plan, Dm Kom ons doen dit want ons kan, Gadd11 G As die kerk klok ses keer slaan, C* Komaan. [Verso 2] C Cmaj7 Gadd11 G Ons kyk af op die aarde, wind in ons hare in ons eie lugballon, Dm7 Gadd11 G F Alleen in die oomblik terwyl ek jou vas druk sien ons hoe sak die son, C Cmaj7 Gadd11 G Ons vuurtjie se vlamme, net ons op die strand in komberse toe gevou, Dm7 Gadd11 G Ons luister die branders dan vryf ek jou hande want ek's baie lief vir jou. [Refrão] C C C* F Komaan, sal jy reg wees om te gaan? Dm Ver weg hiervandaan? Gadd11 G As die kerk klok ses keer slaan? C F Komaan, het nie eers 'n plan, Dm Kom ons doen dit want ons kan, Gadd11 G As die kerk klok ses keer slaan, [Ponte] Am F Daar's niemand anders wat ek graag so naby my wil hê nie, G C Niemand anders laat my soos jy voel, Am F Maak nie vir my saak waar ons twee in die wêreld is nie, G G Net jy maak vir my saak, net jy maak vir my saak. Outro D D D* G Komaan, sal jy reg wees om te gaan? Em Ver weg hiervandaan? Asus4 A As die kerk klok ses keer slaan? D G Komaan, het nie eers 'n plan, Em Kom ons doen dit want ons kan, Asus4 A As die kerk klok ses keer slaan, D* Komaan.