Cifra interativa
Pieter Koen

Man Van Staal

Pieter Koen

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
Intro: A A Asus2 A Asus2 A Asus2 A Asus2 A [Verso 1] Asus2 A Asus2 A Asus2 A Draai my hart toe, pak hom weg en sluit hom toe, Asus2 A Dsus2 Dis iets wat ek vir jare lankal doen, maar jy weet, Asus2 A Hoe ek rêrig oor jou voel, Asus2 A Esus4 E Jy weet wat ek dink en ek bedoel, Esus4 E F#m E A Elke druppel liefde wat jy spoel oor my. [Refrão] D Maak my bietjie sagter, A Maak die liefde in my wakker, A E Ek's 'n man van staal wat vir jou val, net soos in die stories, D E Het ek niks kragte oor nie. D Maak my bietjie beter, A Maak my hart van liefde seker, A E Ek's 'n man van staal wat vir jou val, net soos in die stories, D E A Asus2 A Asus2 A Al my kragte verloor hier by jou. Interlude: A Asus2 Asus4 A Asus2 A [Verso 2] A Asus2 A Draai die sleutel, haal hom uit en maak hom oop, Asus2 A D Vir die eerste keer in jare het ek hoop want ek weet, Asus2 A Hoe ek rêrig oor jou voel, Asus2 A Esus4 E En ek weet wat jy sê, wat jy bedoel, Esus4 E F#m E A Elke druppel liefde wat jy spoel oor my. [Refrão] D Maak my bietjie sagter, A Maak die liefde in my wakker, A E Ek's 'n man van staal wat vir jou val, net soos in die stories, D E Het ek niks kragte oor nie. D Maak my bietjie beter, A Maak my hart van liefde seker, A E Ek's 'n man van staal wat vir jou val, net soos in die stories, D E F#m Al my kragte verloor hier by jou. [Ponte] D Daar is niemand anders wat dit al kon doen, A Om my mure afgebreek met net 'n soen, E F#m E A En elke bietjie liefde wat jy spoel oor my. Outro: D Maak my bietjie sagter, A Maak die liefde in my wakker, A E Ek's 'n man van staal wat vir jou val, net soos in die stories, D E Het ek niks kragte oor nie. D Maak my bietjie beter, A Maak my hart van liefde seker, A E Ek's 'n man van staal wat vir jou val, net soos in die stories, D E A Al my kragte verloor hier by jou, E D E A Mmm, net soos in die stories, hierdie man van staal hoort hier by jou. Asus2 A Asus2 A Asus2 A