Intro: Am
[Verso 1]
F
Die party gaan nou begin,
F
Wees los en doen jou ding,
Bb C F
Ons gaan sing, dans en vry tot ons lekker kry.
[Refrão]
Bb C F
Die party gaan nou begin,
F
Gryp jou pel en doen jou ding,
Bb C F G
Ons gaan sing, dans en vry tot ons lekker kry.
[Verso 2]
C F G
Dis tyd om los te raak, hoe jy dit doen maak nie saak,
C F F F Em Dm
Hou vas en moenie los, daar's nie nou tyd om te mors,
Dm C C
Dis hande op die heupe al is jy oud of jonk,
G Am Bb C
Dis heen en weer en boude swaai, jy moet soos 'n haantjie pronk.
[Refrão]
F
Die party gaan nou begin,
F
Wees los en doen jou ding,
Bb C F Bb
Ons gaan sing, dans en vry tot ons lekker kry.
C F
Die party gaan nou begin,
F
Gryp jou pel en doen jou ding,
Bb C F G
Ons gaan sing, dans en vry tot ons lekker kry.
[Verso 3]
C
Kom skud jou vere reg,
F G
Want net nou is jy weg,
C F
Is jy in of is jy uit want dis tyd vir 'n groot jolyt.
[Verso 4]
Em Dm C G
Jy moet probeer of is jy man of muis?
Am
Jy moet laat waai en swaai,
Bb C
Want jy is glad te kuis.
[Refrão]
F
Die party gaan nou begin,
F
Wees los en doen jou ding,
Bb C F Bb
Ons gaan sing, dans en vry tot ons lekker kry.
C F
Die party gaan nou begin,
F
Gryp jou pel en doen jou ding,
Bb C F
Ons gaan sing, dans en vry tot ons lekker kry.
G F
Die party gaan nou begin,
F
Wees los en doen jou ding,
Bb C F Bb
Ons gaan sing, dans en vry tot ons lekker kry.
C F
Die party gaan nou begin,
F
Gryp jou pel en doen jou ding,
Bb C F F

Bb C F F F G
Ons gaan sing, dans en vry tot ons lekker kry.
ESCOLHA OS ACORDES:
|