Intro: A A
[Verso 1]
A Esus4 F#m
Wie het nou gedink dat ek en jy verdrink,
D A Bm A
Binne in mekaar se oë,
Esus4 F#m D
Wie het nou geweet wat ek en jy nou weet, (nou weet . . .).
[Pré-Refrão]
A E
Ek sê jy sê jy is lief vir my,
F#m D {D}*
Jy sê ek het jou hart vir ewig gekry . . ..
[Refrão]
A E F#m D
Want die son skyn in die Kaap,
A E F#m D
Teen die rug van die berg lê die maan en slaap,
A E F#m D
Ja, die son skyn in my hart,
A E D {Dmaj7}*
Styf teen my rug lê 'n engel en slaap.
[Verso 2]
A Esus4 F#m
Wie het nou gesien wat ek en jy kon sien,
D A Bm A
Binne in mekaar se oë,
Esus4 F#m
Niemand het geweet wat ek en jy geweet het,
D
Onthou my as die wêreld my vergeet het.
[Pré-Refrão]
A E
Ek sê jy sê jy is lief vir my,
F#m D D
Jy sê ek het jou hart vir ewig gekry . . ..
[Refrão]
A E F#m D
Want die son skyn in die Kaap,
A E F#m D
Teen die rug van die berg lê die maan en slaap,
A E F#m D
Ja, die son skyn in my hart,
A E D
Styf teen my rug lê 'n engel en slaap.
Instrumental:
Esus4 F#m D
A E F#m Esus4 E
A E E
[Refrão]
A E F#m D
Want die son skyn in die Kaap,
A E F#m D
Teen die rug van die berg lê die maan en slaap . . ..
Outro:
A E F#m D
Want die son skyn in die Kaap,
A E F#m D
Teen die rug van die berg lê die maan en slaap,
A E F#m D
Ja, die son skyn in my hart,
A E D
Styf teen my rug lê 'n engel en slaap.
N.C.
Ja die son skyn in my hart,
N.C.
Styf teen my rug lê 'n engel en slaap.
ESCOLHA OS ACORDES:
|