Intro: Am F C G
[Verso 1]
C
Kan niemand my sien?
G
Kan niemand my hoor?
F
Of is ek deurskynend?
G C C
In almal se oë.
[Verso 2]
C
Kan niemand my hoor?
G
Ek huil in die wind,
F G
Ek huil vir die harte, vir die harte,
Csus4 C
Van elke kind.
[Refrão]
F
My plek is hier,
F C C
My plek is hier waar ek staan,
G
In die hartjie van die Klein Karoo,
C C
Is waarna ek verlang,
F
My plek is hier,
F C C
My plek is hier saam met jou,
G
Want die hartjie van die Klein Karoo,
F G C Csus4 C
Sal my altyd naby jou hou.
[Verso 3]
C
Kan iemand dit voel?
G
Hoe dit brand binne my,
F G
Vir die kinders van die Klein Karoo,
C C
Wat agter moet bly.
Outro:
F
My plek is hier,
F C C
My plek is hier waar ek staan,
G G
In die hartjie van die Klein Karoo,
C C
Is waarna ek verlang,
F
My plek is hier,
F C C
My plek is hier saam met jou,
G
Want die hartjie van die Klein Karoo,
F G C Csus4 C
Sal my altyd naby jou hou,
G
Want die hartjie van die Klein Karoo,
F G C Csus4 C
Sal my altyd naby jou hou.
ESCOLHA OS ACORDES:
|