Cifra interativa
C
Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
Intro F Fsus2 Fsus4 F F Fsus2 Fsus4 F [Verso 1] F F Fsus2 Fsus4 F As die son se helder strale oor die berge gaan sak, Bb En ek sien hoe die wolke saam begin pak, C Bb Dan weet ek dit gaan reën, F Ek sien hier kom die reën. [Verso 2] F F Fsus2 Fsus4 F As die wind se koue briesie teen my kom waai, Bb Dan voel ek jou hier by my asof jy hier om my draai, C Bb En weet ek dit gaan reën, F Ek sien hier kom die reën. [Refrão] F Want as dit reën by my, Bb Reën dit in jou hart, C Die trane vee oor my, Fsus4 F Want ek voel jou in my hart . . .. F Want as dit reën by my, Bb Mis ek jou vanaand, C Ek weet as dit reën by my, Fsus4 F F Reën dit in jou hart. [Verso 3] F F As die son se helder strale in die oggend verskyn, Bb En ek sien hoe die sonlig agter wolke verdwyn, C Bb Dan weet ek dit gaan reën, F Ek sien hier kom die reën. [Refrão] F Fsus4 F Fsus4 F Want as dit reën by my, Bb Reën dit in jou hart, C Die trane vee oor my, Fsus4 F Want ek voel jou in my hart . . .. Fsus4 F Want as dit reën by my, Bb Mis ek jou vanaand, C Ek weet as dit reën by my, Fsus4 F F Reën dit in jou hart. Outro F Fsus4 F Fsus4 F Want as dit reën by my, Bb Mis ek jou vanaand, C Ek weet as dit reën by my, Fsus4 F F Reën dit in jou hart. C C Want as dit reën by my, Fsus4 F Fsus4 F Fsus4 F Reën dit in jou hart . . .. Fsus4 F F F