Intro
F F
[Verso 1]
F F
Hoe keer jy n hart?
Bb
Hoe keer jy om lief te hê?
F C C
Hoe vermy jy om dit te sê as dit als in jou oorvat?
[Pré-Refrão]
F
Hoe keer jy die woorde?
F Bb
Voor jy weet is dit te laat,
F
Voor jy weet het jy gepraat,
C
En jyt gesê wat jou hart wil hê.
[Refrão]
F Bb
Toe jy sê jyt my lief met alles in jou,
C Bb
Jyt my liewer as die lewe self,
F C
En dis vir altyd . . ., (Dis vir altyd),
F Bb
Toe jy sê jyt my lief soos niemand anders,
C Bb F C
Maar bo alles het jy my lief net soos ek is.
[Verso 2]
F
Hoe keer jy n hart?
Bb
Hoe keer jy om nee te sê?
F C C
As die antwoorde voor jou lê wat jou hart heel maak.
[Pré-Refrão]
F
Hoe keer jy die woorde?
F Bb
Voor jy weet is dit te laat, (Dit te laat),
F
Voor jy weet het jy gepraat,
C
En jyt gesê wat jou hart wil hê.
[Refrão]
F Bb
Toe jy sê jyt my lief met alles in jou,
C Bb
Jyt my liewer as die lewe self,
F C
En dis vir altyd . . ., (Dis vir altyd),
F Bb
Toe jy sê jyt my lief soos niemand anders,
C Bb F
Maar bo alles het jy my lief net soos ek is.
Outro
F Bb
Jyt my lief met alles in jou,
C Bb
Jyt my liewer as die lewe self, (Lewe self),
F C
En dis vir altyd . . ., (Dis vir altyd),
F Bb
Toe jy sê jyt my lief soos niemand anders,
C Bb F
Maar bo alles het jy my lief net soos ek is, (Net soos ek is),
C Bb F
Maar bo alles het jy my lief net soos ek is,
F
Hoe keer jy n hart?
ESCOLHA OS ACORDES:
|