Cifra interativa
C

Eindelose Liefde

Cordelia (South Africa)

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
Intro A E A E [Verso 1] E Ek kry meer as wat ek verdien, E A Deur die oë van 'n engel word ek raakgesien, E Jy is altyd daar vir my, Jou liefde dra my. [Verso 2] E Ek kry meer as wat my hart kan vra, E A Jy is altyd daar jy sal my nooit alleen laat staan, C#m Hoe sal ek kan dankie sê, Dat jy my so kan liefhê? [Refrão] A Dis jou eindelose liefde, A E Wat my hart gaan haal deur storms dra my veilig hou, Dis jou eindelose liefde, E Esus4 E Wat my laat glo my asem gee my regop hou. A Dis jou eindelose liefde, A E Wat my hart oorspoel en my laat voel dat ek kan sweef, Dis jou eindelose liefde, A/C# G#m E Esus4 E E Waarsonder ek nie wil wees. [Verso 3] E Nie eers die dood sal ons kan skei nie, E A Ek weet as ek dink aan jou is jy by my, E Jy is altyd daar vir my, Jou liefde dra my, (dra my). [Verso 4] E Ek kry meer as wat my hart kan vra, E A Jy is altyd daar jy sal my nooit alleen laat staan, C#m C#m Hoe sal ek kan dankie sê, Dat jy my so kan lief hê? [Refrão] A Dis jou eindelose liefde, A E Wat my hart gaan haal deur storms dra my veilig hou, Dis jou eindelose liefde, E Esus4 E Wat my laat glo my asem gee my regop hou. A Dis jou eindelose liefde, A E Wat my hart oorspoel en my laat voel dat ek kan sweef, Dis jou eindelose liefde, A/C# G#m E Esus4 E E Waarsonder ek nie wil wees. [Ponte] A C#m Jy dra my jy is altyd daar vir my, E E Jou eindelose liefde is genoeg vir my. Outro A Dis jou eindelose liefde, A E Wat my hart gaan haal deur storms dra my veilig hou, Dis jou eindelose liefde, E Esus4 E Wat my laat glo my asem gee my regop hou. A Dis jou eindelose liefde, A E Wat my hart oorspoel en my laat voel dat ek kan sweef, Dis jou eindelose liefde, A/C# G#m E Esus4 E E Waarsonder ek nie wil wees, (waarsonder ek nie wil wees), Dis jou eindelose liefde, A/C# G#m E Esus4 E Waarsonder ek nie wil wees.