Cifra interativa
C
Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
Intro: C#m [Verso 1] C#m A Sal jy al die sterre bymekaar maak? A E Dit sluip en diamante draai? G#sus4 G# En dit dan in my tuin kom saai? [Verso 2] C#m A Sou jy dalk die Kruger ponde soek vir my? A E Sodat jou sente op sal hoop, G#sus4 G# En jy vir ons n plaas kan koop? [Pré-Refrão] F#m Maar ek wil vir jou sê, [Refrão] C#m Maakie saak of jy als verloor nie, A Maakie saak of jou trein ontspoor nie, Bsus4 E Als wat jy nog wil hê ek wil net sê, G# Ek sal altyd vir jou lief bly. C#m Maakie saak as jy dalk nie kyk nie, A En dit dubbel en dwars nie lyk nie, Bsus4 E Of ek jou nog wil hê ek wil vir jou sê, G# Ek sal altyd vir jou lief bly. Interlude: C#m A [Verso 3] C#m A As jy glimlag maar dis eintlik om jou man te staan, A E Die kyk dan in jou oë verhard, G#sus4 G# Sien ek die trane in jou hart. [Verso 4] C#m A Maar goed of sleg ek bly net hier deur dik en dun, A E Ek wil vanaand jou hand vat, G#sus4 G# Van hier tot aan die ander kant, [Pré-Refrão] F#m Maar ek wil vir jou sê: [Refrão] C#m Maakie saak of jy als verloor nie, A Maakie saak of jou trein ontspoor nie, Bsus4 E Als wat jy nog wil hê ek wil net sê, G# Ek sal altyd vir jou lief bly. C#m Maakie saak as jy dalk nie kyk nie, A En dit dubbel en dwars nie lyk nie, Bsus4 E Of ek jou nog wil hê ek wil vir jou sê, G# Ek sal altyd vir jou lief bly. [Ponte] F#m E En ek sê dankie jy't hier afgedraai, A C#sus4 C# En ek sê dankie jy't my hare weggewaai, [Pré-Refrão] F#m7 Ek wil vir jou sê: [Refrão] C#m Maakie saak of jy als verloor nie, A Maakie saak of jou trein ontspoor nie, Bsus4 E Als wat jy nog wil hê ek wil net sê, G# Ek sal altyd vir jou lief bly. C#m Maakie saak as jy dalk nie kyk nie, A En dit dubbel en dwars nie lyk nie, Bsus4 E Of ek jou nog wil hê ek wil vir jou sê, G# Ek sal altyd vir jou lief bly. Outro: C#m Maakie saak of jy als verloor nie, A Maakie saak of jou trein ontspoor nie, Bsus4 E Als wat jy nog wil hê ek wil net sê, G# Ek sal altyd vir jou lief bly. C#m Maakie saak as jy dalk nie kyk nie, A En dit dubbel en dwars nie lyk nie, Bsus4 E Of my hart nog wil sê ek wil net hê, G# Dat jy altyd vir my lief bly. C#m