Intro: C#m
[Verso 1]
C#m A
Sal jy al die sterre bymekaar maak?
A E
Dit sluip en diamante draai?
G#sus4 G#
En dit dan in my tuin kom saai?
[Verso 2]
C#m A
Sou jy dalk die Kruger ponde soek vir my?
A E
Sodat jou sente op sal hoop,
G#sus4 G#
En jy vir ons n plaas kan koop?
[Pré-Refrão]
F#m
Maar ek wil vir jou sê,
[Refrão]
C#m
Maakie saak of jy als verloor nie,
A
Maakie saak of jou trein ontspoor nie,
Bsus4 E
Als wat jy nog wil hê ek wil net sê,
G#
Ek sal altyd vir jou lief bly.
C#m
Maakie saak as jy dalk nie kyk nie,
A
En dit dubbel en dwars nie lyk nie,
Bsus4 E
Of ek jou nog wil hê ek wil vir jou sê,
G#
Ek sal altyd vir jou lief bly.
Interlude:
C#m A
[Verso 3]
C#m A
As jy glimlag maar dis eintlik om jou man te staan,
A E
Die kyk dan in jou oë verhard,
G#sus4 G#
Sien ek die trane in jou hart.
[Verso 4]
C#m A
Maar goed of sleg ek bly net hier deur dik en dun,
A E
Ek wil vanaand jou hand vat,
G#sus4 G#
Van hier tot aan die ander kant,
[Pré-Refrão]
F#m
Maar ek wil vir jou sê:
[Refrão]
C#m
Maakie saak of jy als verloor nie,
A
Maakie saak of jou trein ontspoor nie,
Bsus4 E
Als wat jy nog wil hê ek wil net sê,
G#
Ek sal altyd vir jou lief bly.
C#m
Maakie saak as jy dalk nie kyk nie,
A
En dit dubbel en dwars nie lyk nie,
Bsus4 E
Of ek jou nog wil hê ek wil vir jou sê,
G#
Ek sal altyd vir jou lief bly.
[Ponte]
F#m E
En ek sê dankie jy't hier afgedraai,
A C#sus4 C#
En ek sê dankie jy't my hare weggewaai,
[Pré-Refrão]
F#m7
Ek wil vir jou sê:
[Refrão]
C#m
Maakie saak of jy als verloor nie,
A
Maakie saak of jou trein ontspoor nie,
Bsus4 E
Als wat jy nog wil hê ek wil net sê,
G#
Ek sal altyd vir jou lief bly.
C#m
Maakie saak as jy dalk nie kyk nie,
A
En dit dubbel en dwars nie lyk nie,
Bsus4 E
Of ek jou nog wil hê ek wil vir jou sê,
G#
Ek sal altyd vir jou lief bly.
Outro:
C#m
Maakie saak of jy als verloor nie,
A
Maakie saak of jou trein ontspoor nie,
Bsus4 E
Als wat jy nog wil hê ek wil net sê,
G#
Ek sal altyd vir jou lief bly.
C#m
Maakie saak as jy dalk nie kyk nie,
A
En dit dubbel en dwars nie lyk nie,
Bsus4 E
Of my hart nog wil sê ek wil net hê,
G#
Dat jy altyd vir my lief bly.
C#m
ESCOLHA OS ACORDES:
|