Intro:
C F7
C G C
[Verso 1]
C
Dit was 'n kroeg in Barberton,
F7
Die son was aan die sak,
C G
Die diggers het hul geld gevat, gaan was,
C
Die hande op die trekklavier,
F7 D7
Die bas al aan die roer,
G A7 G
En teen die trap was jong mans op die loer.
[Refrão]
C Bb F
Hulle wag vir haar, o ja vir Barberton Daisy,
C G
Om weer te sing, haar stem was goud,
C Bb F
Hulle wag vir haar o rooi Barberton Daisy,
C G7 C
Van klein tot kleim beloftes in haar kyk.
C Bb F
Hulle wag vir haar, o ja vir Barberton Daisy,
C G
Om weer te sing, haar stem was goud,
C Bb F
Hulle wag vir haar o rooi Barberton Daisy,
C G7 C
Van klein tot kleim beloftes in haar kyk.
Interlude:
C F7
C G C
[Verso 2]
C
'n Musikant met strik en bril,
F7
Dié draai die lampe hoog,
C G
Vanaand is weer 'n groot konsert gereël,
C
Vir oulaas word daar weggeskuif,
F7 D7
Die snorre word gedraai,
G A7 G
'n Glasie word vir eens geluk ophaal.
[Refrão]
C Bb F
Hulle wag vir haar, o ja vir Barberton Daisy,
C G
Om weer te sing, haar stem was goud,
C Bb F
Hulle wag vir haar o rooi Barberton Daisy,
C G7 C Eb7
Van klein tot kleim beloftes in haar kyk.
[Verso 3]
Db
Met groot gejuig en luid gefluit,
Gb
Verskyn sy op die trap,
Db Ab
Haar rok was rooi, die kant was swart en goud.
Db
En toe sy sing toe spoel die maan,
Gb Eb7
In stroompies teen die berg,
Db Gb Ab
En al die leed vir eens vergeet in haar.
[Refrão]
Db Gb
Hulle wag vir haar, o ja vir Barberton Daisy,
Db Ab
Om weer te sing, haar stem was goud,
Db Gb
Hulle wag vir haar o rooi Barberton Daisy,
Db Ab7 Db Bb
Van klein tot kleim beloftes in haar kyk.
Outro:
D C G
Hulle wag vir haar, o ja vir Barberton Daisy,
D A
Om weer te sing, haar stem was goud,
D C G
Hulle wag vir haar o rooi Barberton Daisy,
D A D C G D
Van klein tot kleim beloftes in haar kyk . . ..
ESCOLHA OS ACORDES:
|