Cifra interativa
Elandré

Iemand Soos Jy

Elandré

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
Intro C G F C [Verso 1] C G Die somer het gekom en gaan F C Soos jy en die gety C G F C Vuur warm naweke was net te gou verby C G Jyt gesê middernag Em F Ek sal jou daar kry C G Ek soek nog altyd F C Iemand soos jy Interlude F C G C F C G C [Verso 2] C G Gewonder na al die tyd F C Hoe't ek dit mis verstaan C G Ek het dan gestaan F C Op daai strand Langebaan C G Gebel na jou landlyn nommer Em F Op die nuwe jaar servet C G Maar dit was al Februarie maand F C En die lyn was beset [Refrão] C G As die somer kom Em F Word dit koud by my C G En ek wonder in die winter Em F Of jy warm bly C G En ek dink aan wat dit was Em F En dit wat ek nie kon kry C G Want ek soek nog altyd F C Iemand soos jy Interlude F C G C F C G C [Verso 3] C G Maar n mens staan op F C En 'n mens gaan aan C G Vir jare daarna F C Gedink daaraan C G My verbeel ek sien jou deur die ruit Em F Van 'n rook vol restaurant C Maar die reën G Weer spits verkeer F Het my gehou C Aan die anderkant [Refrão] C G As die somer kom Em F Word dit koud by my C G En ek wonder in die winter Em F Of jy warm bly C G En ek dink aan wat dit was Em F En dit wat ek nie kon kry C G Want ek soek nog altyd F C Iemand soos jy Interlude F C G C F C G C [Ponte] F C Oh oh jy swem G Alweer my gedagtes deur F C Oh oh en ek G Verdrink nogsteeds In dit wat ons kon wees [Refrão] C G As die somer kom Em F Word dit koud by my C G En ek wonder in die winter Em F Of jy warm bly C G En ek dink aan wat dit was Em F En dit wat ek nie kon kry C G Want ek soek nog altyd F C Iemand soos jy C G As die somer kom Em F Word dit koud by my C G En ek wonder in die winter Em F Of jy warm bly C G En ek dink aan wat dit was Em F En dit wat ek nie kon kry C G Want ek soek nog altyd F C Iemand soos jy Outro C G F C Gehoop die jare sou die verlange weg kon wis C G Was dit vir jou ook werklik F C Of het ek iets gemis?