Intro
C G F C
[Verso 1]
C G
Die somer het gekom en gaan
F C
Soos jy en die gety
C G F C
Vuur warm naweke was net te gou verby
C G
Jyt gesê middernag
Em F
Ek sal jou daar kry
C G
Ek soek nog altyd
F C
Iemand soos jy
Interlude
F C G C F C G C
[Verso 2]
C G
Gewonder na al die tyd
F C
Hoe't ek dit mis verstaan
C G
Ek het dan gestaan
F C
Op daai strand Langebaan
C G
Gebel na jou landlyn nommer
Em F
Op die nuwe jaar servet
C G
Maar dit was al Februarie maand
F C
En die lyn was beset
[Refrão]
C G
As die somer kom
Em F
Word dit koud by my
C G
En ek wonder in die winter
Em F
Of jy warm bly
C G
En ek dink aan wat dit was
Em F
En dit wat ek nie kon kry
C G
Want ek soek nog altyd
F C
Iemand soos jy
Interlude
F C G C F C G C
[Verso 3]
C G
Maar n mens staan op
F C
En 'n mens gaan aan
C G
Vir jare daarna
F C
Gedink daaraan
C G
My verbeel ek sien jou deur die ruit
Em F
Van 'n rook vol restaurant
C
Maar die reën
G
Weer spits verkeer
F
Het my gehou
C
Aan die anderkant
[Refrão]
C G
As die somer kom
Em F
Word dit koud by my
C G
En ek wonder in die winter
Em F
Of jy warm bly
C G
En ek dink aan wat dit was
Em F
En dit wat ek nie kon kry
C G
Want ek soek nog altyd
F C
Iemand soos jy
Interlude
F C G C F C G C
[Ponte]
F C
Oh oh jy swem
G
Alweer my gedagtes deur
F C
Oh oh en ek
G
Verdrink nogsteeds
In dit wat ons kon wees
[Refrão]
C G
As die somer kom
Em F
Word dit koud by my
C G
En ek wonder in die winter
Em F
Of jy warm bly
C G
En ek dink aan wat dit was
Em F
En dit wat ek nie kon kry
C G
Want ek soek nog altyd
F C
Iemand soos jy
C G
As die somer kom
Em F
Word dit koud by my
C G
En ek wonder in die winter
Em F
Of jy warm bly
C G
En ek dink aan wat dit was
Em F
En dit wat ek nie kon kry
C G
Want ek soek nog altyd
F C
Iemand soos jy
Outro
C G F C
Gehoop die jare sou die verlange weg kon wis
C G
Was dit vir jou ook werklik
F C
Of het ek iets gemis?
ESCOLHA OS ACORDES:
|