Cifra interativa
DJ Ossewa

Plaasdorp

DJ Ossewa

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
[Verso 1] G Die ou plaasdorp lyk steeds dieselfde, C G Na al die dae en Staats hotelle, D D7 Hy haal 'n halfjack uit en drink 'n dop op al sy pelle. [Verso 2] G Hy haal 'n kiekie uit, G7 En gooi 'n trippel, C Cm Hy dra 'n ring deur sy linker nipple, G D G D Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien. [Refrão] G G7 En daar's net een garage 'n bottelstoor, C 'n Sink dak huis en 'n poskantoor, G D G D Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien. G G7 En daar's net een garage 'n bottelstoor, C 'n Sink dak huis en 'n poskantoor, G D G D Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien. [Verso 3] G Hy haal 'n vinyl, uit sy Harley, C G Hy dig die tune van oom Bob Marley, G7 Hy like die kus beslis, D Maar hy hou nie van Transvaal nie. [Verso 4] G G7 Hy haal 'n bankie uit en rol 'n bielie, C Cm 'n Ding so dik soos 'n Vrystaat mielie, G D G D Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien. [Refrão] G G7 En daar's net een garage 'n bottelstoor, C 'n Sink dak huis en 'n poskantoor, G D G D Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien. G G7 En daar's net een garage 'n bottelstoor, C 'n Sink dak huis en 'n poskantoor, G D G D Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien. {Instrumental} G C G D G C Eb G D G D [Refrão] G G7 En daar's net een garage 'n bottelstoor, C 'n Sink dak huis en 'n poskantoor, G D G D Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien. G G7 En daar's net een garage 'n bottelstoor, C 'n Sink dak huis en 'n poskantoor, G D G C Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien. Outro G D G C Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien, G D G G Dis goed om weer die ou plaasdorp te sien.