BPM: 98
Intro
Am F C G
Am F C G
[Verso 1]
Am F C
Jy is soos rooiwyn, raak beter elke dag,
G
Jy maak my dronk op liefde,
Am F
Jy het my in jou mag, jy is soos water,
C
Deur alles wat jy gee,
G
Jy hou my aan die lewe,
Am
Jy red my elke keer,
F C
Ek wil nie sonder jou nie,
G
Ek kan nie sonder jou nie.
[Refrão]
Am F
Hoe lank gaan ek jou liefhê,
C
Tot die branders almal stil lê,
G Am
En die groenste woude groei in die woestyn,
F
En hoe lank sal jy my liefhê,
C Am
Totdat ek my kop gaan neerlê,
Dm G
En nog steeds sal jy my hart by jou hê,
{G} C C
So lank sal ek jou liefhê.
[Verso 2]
F C
Jy is soos heuning, 'n goue stukkie soet,
G Am
Jy troos my met jou druppels, jy gee my nuwe moed,
F C
Jy's soos 'n reënboog, die kleure in my swart,
G Am
Jou liefde het nie einde, jou goud pot is jou hart.
F C
Ek wil nie sonder jou nie,
G Am
Ek kan nie sonder jou nie.
[Refrão]
Am F
Hoe lank gaan ek jou liefhê,
C
Tot die branders almal stil lê,
G Am
En die groenste woude groei in die woestyn,
F
En hoe lank sal jy my liefhê,
C Am
Totdat ek my kop gaan neerlê,
Dm G
En nog steeds sal jy my hart by jou hê,
G F C G Am
So lank sal ek jou liefhê.
F C Am Dm G
So lank sal ek jou liefhê
[Refrão]
F
Hoe lank gaan ek jou liefhê,
C
Tot die branders almal stil lê,
G Am
En die groenste woude groei in die woestyn,
F
En hoe lank sal jy my liefhê,
C Am
Totdat ek my kop gaan neerlê,
Dm G
En nog steeds sal jy my hart by jou hê,
Outro
F
Hoe lank gaan ek jou liefhê,
C
Tot die branders almal stil lê,
G Am
En die groenste woude groei in die woestyn,
F
En hoe lank sal jy my liefhê,
C Am
Totdat ek my kop gaan neerlê,
Dm G
En nog steeds sal jy my hart by jou hê,
F C
So lank sal ek jou liefhê, (Hoe lank . . .),
G Am
Sal ek jou liefhê, (So lank sal ek jou liefhê),
F
En hoe lank sal jy my liefhê,
C Am
Totdat ek my kop gaan neerlê,
Dm G
En nog steeds sal jy my hart by jou hê,
C
So lank sal ek jou liefhê.
ESCOLHA OS ACORDES:
|