Cifra interativa
Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
Intro: C G/B Am F Gadd11 C C Am F C [Verso 1] C C Ek weet ek is klein soos ek voor U staan, C Am Ek weet U's altyd naby, Am Ek weet daar's 'n tyd, 'n plan beraam, F Wat U beplan het vir my. [Verso 2] C C Ek weet dat die wêreld se hartseer en pyn, C F Tydelik is vir my, C F G Wys my die weg na die waarheid Heer, F G C Hou U hand oor my. [Refrão] C G C F My hartsbegeerte is om naby U te wees, C G F G C My hartsbegeerte is om net vir U te leef, F G C Csus4 Om 'n kind van U te wees. [Verso 3] C F G Verander my denke, my hart, o Heer, C F Bly altyd naby, C F G Maak my 'n lig vir die wêreld Heer, F G C Skyn U lig deur my. [Verso 4] C F G Ek weet ek is klein soos ek voor U staan, C F Ek weet U's altyd naby, Am F G Ek weet dat die wêreld se hartseer en pyn, F G C Tydelik is vir my. [Refrão] C G C F My hartsbegeerte is om naby U te wees, C G F G C My hartsbegeerte is om net vir U te leef, F G Skyn U lig oor die wêreld Heer, F G Em Dat die wêreld U kan sien. F G Wys ons die weg na die waarheid Heer, F G Laat ons U wil dien. Outro: C G C F My hartsbegeerte is om naby U te wees, C G F G C My hartsbegeerte is om net vir U te leef, C G C F My hartsbegeerte is om naby U te wees, C G F G C My hartsbegeerte is om net vir U te leef F G C Om 'n kind van U te wees.