[Intro ]
Ocultar tablatura
{Guitar 1}
D|---*7-----*7-----------| Repeat (* - Harmonic)
{Guitar 2}
D G Bm A G
verse 1:
D
Gisteraand het die wêreld vergaan
G
Vanoggend het ek wakker geword
En ek het steeds bestaan
Bm A
Ek dink dit was my skuld , ek dink dit was
G
en die's my tweede kans
verse 2:
D
Dit was anders as gewoonlik
Die nag het om die liggies gedans
G
Almal was vrolik, mense het mekaar verstaan
Bm A
daar was musiek soos stilte daar was
G
en dit was mooi en ek was daar
Chorus:
D A7 Bm
Gisteraand het die wêreld vergaan (Gisteraand)
Bm D G
Gisteraand het die wêreld vergaan (Wêreld vergaan)
G D
Gisteraand het die wêreld vergaan en ek was daar
verse 3:
D
Vanoggend was die mooiste
Alles het meteens bedaar
G
ek het weer 'n kans gestaan
soos die son opkom het die reën geval
Bm
Word wakker, word wakker,
A G
alles is nog soos dit was en ons is hier
Chorusx2
Ocultar tablatura
Solo:
Chorusx1
Outro:
D A7 Bm
Gisteraand het die wêreld vergaan
D G
Gisteraand het die wêreld vergaan
D
Gisteraand het die wêreld vergaan en ek was daar
Please Rate and Comment
ESCOLHA OS ACORDES:
|