Cifra interativa
Dans Dans Lisa

Gisteraand

Dans Dans Lisa

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
[Intro ] Ocultar tablatura {Guitar 1} D|---*7-----*7-----------| Repeat (* - Harmonic) {Guitar 2} D G Bm A G verse 1: D Gisteraand het die wêreld vergaan G Vanoggend het ek wakker geword En ek het steeds bestaan Bm A Ek dink dit was my skuld , ek dink dit was G en die's my tweede kans verse 2: D Dit was anders as gewoonlik Die nag het om die liggies gedans G Almal was vrolik, mense het mekaar verstaan Bm A daar was musiek soos stilte daar was G en dit was mooi en ek was daar Chorus: D A7 Bm Gisteraand het die wêreld vergaan (Gisteraand) Bm D G Gisteraand het die wêreld vergaan (Wêreld vergaan) G D Gisteraand het die wêreld vergaan en ek was daar verse 3: D Vanoggend was die mooiste Alles het meteens bedaar G ek het weer 'n kans gestaan soos die son opkom het die reën geval Bm Word wakker, word wakker, A G alles is nog soos dit was en ons is hier Chorusx2 Ocultar tablatura Solo: Chorusx1 Outro: D A7 Bm Gisteraand het die wêreld vergaan D G Gisteraand het die wêreld vergaan D Gisteraand het die wêreld vergaan en ek was daar Please Rate and Comment