Cifra interativa
Dewald Wasserfall

Nuwe Begin

Dewald Wasserfall

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
Intro: D D D Bm [Verso 1] G D Voor die son opkom, A Is ons die lig op die horison, Bm Daar is iets wat jy binne-in jou voel, Bm Jy weet wat ek bedoel, G A Dis die klank wat uit jou hart uitkom. [Verso 2] A D Kom ons jaag die wind, A Daar’s iets wat brand hier binne-in, Bm Maak nie saak wat die wêreld vir jou sê, Bm Jy weet wat jy wil hê, G A Dis tyd dat jy jou hart uitsing. [Refrão] D As jy dit wil hê moet jy opstaan, A As jy dit wil hê moet jy net aangaan, Bm As jy wil hê dit moet gebeur, Bm Al maak dit bietjie seer. G Ons vat als wat oorbly, A D Bm G D Dan maak ons ’n nuwe begin. Bm Ons vat als wat oorbly, G D Dan maak ons ’n nuwe begin. [Verso 3] D Ons laat die tyd stilstaan, A Sit al die ligte hier binne aan, Bm Alles wat jy wil hê begin nou, Bm Dis hier binne-in jou, N.C. Skree dit wat binne-in jou hart aangaan. Outro: D As jy dit wil hê moet jy opstaan, A As jy dit wil hê moet jy net aangaan, Bm As jy wil hê dit moet gebeur, Bm Al maak dit bietjie seer. G Ons vat als wat oorbly, A D Bm G D Dan maak ons ’n nuwe begin. Bm Ons vat als wat oorbly, Bm Dan maak ons, G D As jy dit wil hê moet jy opstaan, A As jy dit wil hê moet jy net aangaan . . ., D As jy dit wil hê moet jy opstaan, A As jy dit wil hê moet jy net aangaan, Bm As jy wil hê dit moet gebeur, Bm Al maak dit bietjie seer. G Ons vat als wat oorbly, A D Dan maak ons ’n nuwe begin . . . D As jy dit wil hê moet jy opstaan, Bm As jy dit wil hê moet jy net aangaan, G D As jy wil hê dit moet gebeur, D Al maak dit bietjie seer. Bm Ons vat als wat oorbly, G N.C. Dan maak ons ’n nuwe begin.