Cifra interativa
Bok Van Blerk

Daai Klein Dorpie Gevoel

Bok Van Blerk

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
Intro D A E F#m E [Verso 1] A Dis tyd toe jy verby stap dat jy vir my weer F#m terug vat. Na iewers langs 'n stofpad na 'n plekkie waar D Dm E Katrientjie my nog vashou. En ek sien haar in jou [Verso 2] A Sy kan langarm en two-step haar bobotie is 'n wen resep F#m Sy kan raak vat met 'n kleilat In 'n rokkie lyk sy uitgevat D E Maar in 'n jean, lyk sy beter D E Soos Katrientjie, weet ek verseker. [Refrão] D A Jy gee my daai klein klein dorpie gevoel E jy wat als opreg bedoel. Jy wat jou hart by my F#m D A uitspoel. Jy gee my daai klein klein dorpie gevoel E F#m E jy wat als van my af weet. Ek sal nooit daai kyk vergeet. Interlude D A E F#m E [Verso 3] A Ek vat toe weer die langpad en groet vir eers die groot stad F#m Met die N1 deur die Klein-Karoo D Begin my kop te twyfel, maar my hart. E Bly net aanhou glo. [Verso 4] A En die hoofstraat ry tot voor jou stoep En ek verloor weer al my moed F#m En jy wat nog dieselfde lyk D Laat my weer hoop dat jy vir my sal kyk E D Maar ek kan jou virseker, dat jy Katrientjie E Vir 10 dae beter [Refrão] D A Jy gee my daai klein klein dorpie gevoel E jy wat als opreg bedoel. Jy wat jou hart by my F#m D A uitspoel. Jy gee my daai klein klein dorpie gevoel E F#m E jy wat als van my af weet. Ek sal nooit daai kyk vergeet. Bridge D En as ek jou nou los sal jy A in daai klein dorpie bly. E 'n Perfekte droom vir my. Bm D En as ek eerder wegstap E weet ek dat jy my daai gevoel. F#m E My altyd hierheen terug kan lei. [Refrão] D A Jy gee my daai klein klein dorpie gevoel E jy wat als opreg bedoel. Jy wat jou hart by my F#m D A uitspoel. Jy gee my daai klein klein dorpie gevoel E F#m E jy wat als van my af weet. Ek sal nooit daai kyk vergeet. Outro D A Jy gee my daai klein klein dorpie gevoel E jy wat als opreg bedoel. Jy wat jou hart by my F#m D A uitspoel. Jy gee my daai klein klein dorpie gevoel E F#m E jy wat als van my af weet. Ek sal nooit daai kyk vergeet. E A Klein dorpie gevoel.