Cifra interativa
Pieter Koen

Eks Nie Mooi Nie

Pieter Koen

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
Intro: C F G G C C F G G C [Refrão] C* F* Ek's nie mooi nie maar ek's maklik kyk maar vir my, E F F# G F C Die mooiste boude in die land hang hier aan my, C* F* Ek's nie mooi nie maar ek's maklik kyk maar vir my, E F F# G F C Die mooiste boude in die land hang hier aan my. [Verso 1] C F Van kleins af het ek mooi geleer hoe om girls te chaf, E F F# G G F C Ek flick my kuif en swaai my lyf, dan begin hul lag, C F En elke keer as hul my sien, smile hulle vir my, E F F# G* G* F* C* Want jy weet ek is nie mooi nie maar ek'sie maklik om te kry. [Refrão] C F Ek's nie mooi nie maar ek's maklik kyk maar vir my, E F F# G F C Die mooiste boude in die land hang hier aan my, C F Ek's nie mooi nie maar ek's maklik kyk maar vir my, E F F# G F C Die mooiste boude in die land hang hier aan my. [Verso 2] C F Die dag toe ek gebore is het my ma gegil, E F F# G G F C Hierdie kind is nie myne nie, bring vir my 'n pil, C F My pa sê dis nie sy skuld nie, ek trek na my ma, E F F# G* G* F C Maar as ek na sy foto kyk dan lyk ek soos my pa. [Refrão] C F Ek's nie mooi nie maar ek's maklik kyk maar vir my, E F F# G F C Die mooiste boude in die land hang hier aan my, C F Ek's nie mooi nie maar ek's maklik kyk maar vir my, E F F# G F C Die mooiste boude in die land hang hier aan my. [Verso 3] C* F* Nog nooit het ek gesukkel om 'n girl te kry, G* G* F* C* Want waar op aarde gaan jy, sulke boude kry? C* C* F* En elke keer as ek aan vra, score ek een uit tien, G* G* F Em D C Maar vir my is dit nie sleg nie, as jy my net kan sien. [Refrão] C F Ek's nie mooi nie maar ek's maklik kyk maar vir my, E F F# G F C Die mooiste boude in die land hang hier aan my, C F Ek's nie mooi nie maar ek's maklik kyk maar vir my, E F F# G G G Die mooiste boude in die land, mooiste boude in die land, G F C O die mooiste boude in die land hang hier aan my. Instrumental C F E F F# G F C C F E F F# G F C Outro C* F* Ek's nie mooi nie maar ek's maklik kyk maar vir my, E F F# G F C Die mooiste boude in die land hang hier aan my, C F Ek's nie mooi nie maar ek's maklik kyk maar vir my, E F F# G F C Die mooiste boude in die land hang hier aan my, G F C C* Oe die mooiste boude in die land hang hier aan my.