Cifra interativa
Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
Intro B F# G#m7 E [Verso 1] B Jy het my verloor toe jy belowe het F# Want als wat jy aan raak word belet G#m7 In die na-nag het die Maan ons opgelos E Is dit die prys wat bloed ons nou gaan kos? B In die eindelose suurstof-lose lug F# Het ek gek geraak vir die koue teen my rug G#m7 Ek's gewaarsku dat jou hande doelbewus E C#m7 My briewe brand sodat my siel kan rus C#m F# My briewe brand sodat my siel kan rus [Refrão] B Dit voel weer ek kon lewe to my gees my los F# Jy los my in die donker die geheue van ons G#m7 Ons eiland in 'n beker wat oorvloedig mors E Waar ek en jy in vrede moes bly B F# G#m Die water oor my lippe was jy E F# B Maar die blare val en die duiwe vlieg Suid [Verso 2] B En 'n hart het dalk nog baie om te sê F# Maar nes 'n dief steel jy my woorde dis wat ek het G#m Sal die son my trane steel as ons baklei E En die reën kom haal mos grysheid by my B Ek voel moedeloos soos die blomme in my wyn F# Maar ek het lief geraak vir jou met alles klein G#m7 Ons het ons asems opgehou en ons is seer E C#m7 Die gety kom in en myne is alleen F# Die gety kom in een myne is alleen [Refrão] B Dit voel weer ek kon lewe to my gees my los F# Jy los my in die donker die geheue van ons G#m Ons eiland in 'n beker wat oorvloedig mors E Waar ek en jy in vrede moes bly B Dit voel weer ek kon lewe to my gees my los F# Jy los my in die donker die geheue van ons G#m7 Ons eiland in 'n beker wat oorvloedig mors G#m E Waar ek en jy in vrede moes bly (ek en jy in vrede moes bly) B F# G#m Die water oor my lippe was jy E F# B Maar die blare val en die duiwe vlieg Suid