Intro:
D G A
D G A
Hey
D G D A
Oe la la la
D G D D
Oe la la la
D D
[Verso 1]
D G A
Van kleins af het ek geleer om te flikflooi,
D G A
Nou dat ek ouer is weet ek nie mooi,
Bm A G A
Nog altyd wou ek jou hier by my hê,
Bm A G A
Ek gaan nie langer wag om dit vir jou te sê . . ..
[Refrão]
D G D A
Oe la la la, jy's die een, jy's die een,
D G D A D
Oe la la la, jy's die een, net jy alleen,

Oe la la la, jy's die een, net jy alleen.
Interlude:
D D
Yie . . .
[Verso 2]
D G A
Nou dat jy weet vra ek kom sê my gou,
D G A
Is ek die een of is ek maar net nog 'n ou?
Bm A G A
Jy weet dit maak nie saak wat jou antwoord is,
Bm A G A Asus4 A
Dis vir jou wat ek my hele lewe lank al mis . . ..
[Refrão]
D G D A
Oe la la la, jy's die een, jy's die een,
D G D A D
Oe la la la, jy's die een, net jy alleen,
D G D A
Oe la la la, jy's die een, jy's die een,
D G D A D
Oe la la la, jy's die een, net jy alleen.
[Ponte]
E A B
Miskien weet jy nie, maar ons gaan eendag trou,
E A B
Jy sal my doodeenvoudig maar net moet vertrou,
C#m B A B
Ek sal jou nooit verruil vir 'n ander een,
C#m B A B B
Want in my hart is daar net plek vir jou alleen . . ..
[Refrão]
E A E B
Oe la la la, jy's die een, jy's die een,
E A E B E
Oe la la la, jy's die een, net jy alleen,
E A E B
Oe la la la, jy's die een, jy's die een,
E A E B E
Oe la la la, jy's die een, net jy alleen.
Interlude:
E A E B
E A E B E
E A E B
E A E B E
[Refrão]
E A E B
Oe la la la, jy's die een, jy's die een,
E A E B E
Oe la la la, jy's die een, net jy alleen,
E A E B
Oe la la la, jy's die een, jy's die een,
E A E B E
Oe la la la, jy's die een, net jy alleen.
Outro:

ESCOLHA OS ACORDES:
|