Intro:
E Esus4
E Esus4
[Verso 1]
E Esus4 E Esus4
Toe ek haar daar sien staan was my knieë lam,
A A
Ek het in haar oë gestaar my hart het toe stil gestaan,
E E
Ek kry haar nommer, ik bel haar op haar sel,
A C#m A
Die eerste ding was sy sê was hoe baie hou jy van my.
[Refrão]
A A
Ja, dit was die girl in my dagdroom,
A A F#m
n Man is nie n klip nie het my pa geleer,
D
Almal gaan die lewe slegs een maal deur,
Esus4 A
O, ek moet herken ek was skoon verlore.
A
Ja, dit was die girl in my dagdroom,
A A F#m
n Man is nie n klip nie het my pa geleer,
D
Almal gaan die lewe slegs een maal deur,
Esus4 E
O, ek moet herken ek was skoon verlore.
[Verso 2]
E Esus4
Wel ek moes haar net weer sien,
E Esus4
Haar oë wat deur my kyk,
A A
Lippe strelend sag en heupe wat in Levis bly,
E Esus4 E E
Sy kan twist en basenova,
A C#m A
Met haar aan my sy sal niks my onder kry nie . . ..
[Refrão]
A A
Ja, dit was die girl in my dagdroom,
A A F#m
n Man is nie n klip nie het my pa geleer,
D
Almal gaan die lewe slegs een maal deur,
Esus4 E
O, ek moet herken ek was skoon verlore.
A A
Ja, dit was die girl in my dagdroom,
A A F#m
n Man is nie n klip nie het my pa geleer,
D
Almal gaan die lewe slegs een maal deur,
Esus4 E A
Ek was skoon verlore . . ..
Interlude:
A F#m D E Esus4
[Ponte]
C#m D
Sy was die een vir my,
C#m D
Maar die liefde wil nooit skei,
C#m D E E
Ek het geweet sy was die een maar ek was skoon verlore.
[Refrão]
A A
Ja, dit was die girl in my dagdroom,
A A F#m
n Man is nie n klip nie het my pa geleer,
D
Almal gaan die lewe slegs een maal deur,
Esus4 E
O, ek moet herken ek was skoon verlore.
A A
Ja, dit was die girl in my dagdroom,
A A F#m
n Man is nie n klip nie het my pa geleer,
D
Almal gaan die lewe slegs een maal deur,
Esus4 E
O, ek moet herken ek was skoon verlore.
Outro:
A F#m
Skoon verlore, oh oh,
D
Skoon verlore, oh oh,
E A
Skoon verlore, oe ek moet erken ek was skoon verlore . . ..
ESCOLHA OS ACORDES:
|