Intro:
A A/C# D
E/G# A A/C# D
[Verso 1]
A A/C# D
Vir my is jy die engel wat altyd oor my waak,
E/G# A A/C# D/F# E/G#
Ek voel veilig in jou arms as jy saggies aan my raak,
[Pré-Refrão]
D
Daar is niks beter,
F#m E
Niks beter vir my,
A/C# D F#m E
Nooit het ek gedink dat ek jou so lief kan kry.
[Refrão]
A/C# D A
Sou ek bang wees vir die donker nag sal jy daar wees 'n lig vir my,
A/C# D A E
Sou dit voel of ek alleen hier staan sal jy staan hier langs aan my,
A/C# D F#m E D
Sou ek twyfel of jy naby is voel ek jou hier binne my,
Bm E A
Want die engel wat my veilig hou is jy.
[Verso 2]
A
Niks is ooit perfek nie,
D E
Niemand is volmaak,
A
Dis net jy wat my kan heel maak,
D/F# E/G#
As jy saggies aan my raak.
[Pré-Refrão]
D
Daar is niks beter, (Daar is niks beter),
F#m E
Niks beter vir my,
A/C# D F#m E
Nooit het ek gedink dat ek jou so lief kan kry.
[Refrão]
A/C# D A
Sou ek bang wees vir die donker nag sal jy daar wees 'n lig vir my,
A/C# D A E
Sou dit voel of ek alleen hier staan sal jy staan hier langs aan my,
A/C# D F#m E D
Sou ek twyfel of jy naby is voel ek jou hier binne my,
Bm E D/F#
Want die engel wat my veilig hou is jy.
[Ponte]
D/F#
Nooit hoef ek bang te wees nie,
A/C#
Nooit hoef ek iets te vrees nie,
D
Jy is hier,
Esus4 E
Jy staan hier langs aan my.
Outro:
D A
Sou ek bang wees vir die donker nag sal jy daar wees 'n lig vir my,
A/C# D A E
Sou dit voel of ek alleen hier staan sal jy staan hier langs aan my,
A/C# D F#m E D
Sou ek twyfel of jy naby is voel ek jou hier binne my,
Bm E F#m E
Want die engel wat my veilig hou is jy,
Bm E
Want die engel wat my veilig hou
A A/C# D
Is jy.
E/G# A
ESCOLHA OS ACORDES:
|