Cifra interativa
Pieter Koen

Die Koeël Is Deur Die Kerk

Pieter Koen

Adicionar a lista
Compartilhar esta cifra
Intro: A D F#m G D G A D D [Verso 1] G Asus4 D D Die lewe is so kort, G Om te wag dat 'n wonder soos jy gebeur, A D Maar jy't my voluit getref, G A Die winde uit my seile en my laat besef, G A Bm Bm Ek kan nooit weer verminder as jy vra, G D Asus4 Vat my hand jy weet ek sal jou dra. [Refrão] A D F#m Die koeël is deur die kerk tussen jou en my, G D Die skrif is aan die muur geverf, G F#m Bm Deel nou my lewe vir altyd aan my sy. A D F#m Die koeël is deur die kerk tussen jou en my, G D Ek's bly dat alles vir ons werk, G A D Ek het lank gesoek, gewag en jou gekry. [Verso 2] D D Jy weet dit is te laat, G A Vir my om nog te wonder wat ek wil hê, D My keuse is gemaak, G A Oor waarom ek die heel dag aan jou wil raak, G A Bm Bm Waar sal ek weer iemand soos jy kry? G D Asus4 Gee my jou hand kom kry jou liefde net by my. [Refrão] A D F#m Die koeël is deur die kerk tussen jou en my, G D Die skrif is aan die muur geverf, G F#m Bm Deel nou my lewe vir altyd aan my sy. A D F#m Die koeël is deur die kerk tussen jou en my, G D Ek's bly dat alles vir ons werk, G A Bm Bm Ek het lank gesoek, gewag en jou gekry. Instrumental: D F#m G D G F#m Bm A D F#m G D G A D Outro: D D F#m Die koeël is deur die kerk tussen jou en my, G D Die skrif is aan die muur geverf, G F#m Bm Deel nou my lewe vir altyd aan my sy. A D F#m Die koeël is deur die kerk tussen jou en my, G D Ek's bly dat alles vir ons werk, G A Bm Ek het lank gesoek, gewag en jou gekry, G A D Ek het lank gesoek, gewag en jou gekry.